{"id":41764,"date":"2016-11-13T08:25:18","date_gmt":"2016-11-13T06:25:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41764"},"modified":"2016-11-13T17:16:26","modified_gmt":"2016-11-13T15:16:26","slug":"rapport-dom-leopold-scholtz-knip-en-plak-verkeerd-oor-hillary","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41764","title":{"rendered":"Rapport: &#8216;Dom&#8217; Leopold Scholtz knip en plak verkeerd oor Hillary"},"content":{"rendered":"<p>In &#8216;n merkwaardige erkenning van hul rubriekskrywer Leopold Scholtz se onbeholpenheid en &#8220;dom fout&#8221; oor die aantal afgevaardigdes van die Amerikaanse kieskollege, bied <em>Rapport<\/em> vandag teenoor &#8216;n leser verskoning aan. Nie net kon Scholtz nie die eenvoudige optelfout in sy somme raaksien wat &#8216;n laerskoolkind geredelik sou eien nie, maar hy het ook voorspel dat sy heldin, die liberale mev. Hillary Clinton, &#8220;gemaklik 263 kieskollege-stemme op haar (sou) verenig&#8221;.<\/p>\n<p>In &#8216;n lesersbrief kla Almero du Preez teenoor <em>Rapport<\/em> en Netwerk24:<\/p>\n<blockquote><p><a href=\"http:\/\/www.netwerk24.com\/Stemme\/Aktueel\/al-wen-wie-amerika-verloor-20161105\">Leopold Scholtz<\/a> voorspel verlede week in sy artikel dat Hillary Clinton gemaklik 263 kieskollege-stemme op haar sal verenig, Donald Trump 164 en dat 123 onseker is. Dit gee \u2019n totaal van 550 afgevaardiges en nie die werklike 538 nie. Is dit \u2019n drukfout? Of is dit te veel gevra om ingeligte syfers van Rapport te verwag? En toe wen Trump boonop!<\/p>\n<p><em>Die syfers is oorgeneem van die Amerikaanse webblad RealClearPolitics en was inderdaad verkeerd. Jammer vir die fout. Met oplettende lesers soos Almero kan ons nie bekostig om sulke dom foute te maak nie. \u2013 Redakteur, <\/em>Rapport<em>.<\/em><\/p><\/blockquote>\n<p>Scholtz is bekend daarvoor dat hy menings en kommentaar vanuit oorsese publikasies oor buitelandse politiek in Afrikaans herskryf en as sy eie aanbied. Dis egter die eerste keer dat hy uitgevang word dat hy letterlik inhoud vanaf &#8216;n ander webblad &#8220;knip en plak&#8221; sonder om die ooglopende teenstrydigheid daarvan raak te sien.<\/p>\n<p>Praag het Scholtz\u00a0 om sy reaksie genader, maar tot dusver geen antwoord ontvang nie. Sodra dit egter verkry\u00a0 word, sal dit hier bygewerk word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In &#8216;n merkwaardige erkenning van hul rubriekskrywer Leopold Scholtz se onbeholpenheid en &#8220;dom fout&#8221; oor die aantal afgevaardigdes van die Amerikaanse kieskollege, bied Rapport vandag teenoor &#8216;n leser verskoning aan. Nie net kon Scholtz nie die eenvoudige optelfout in sy somme raaksien wat &#8216;n laerskoolkind geredelik sou eien nie, maar hy het ook voorspel dat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37428,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5829,10221,23475,4114],"class_list":["post-41764","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-hillary-clinton","tag-leopold-scholtz","tag-optelsom","tag-rapport"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41764","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41764"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41764\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37428"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41764"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41764"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41764"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}