{"id":41752,"date":"2016-11-11T13:36:16","date_gmt":"2016-11-11T11:36:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41752"},"modified":"2016-11-11T13:37:33","modified_gmt":"2016-11-11T11:37:33","slug":"brief-trump-oorwinning-soos-die-van-df-malan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41752","title":{"rendered":"Brief: Trump-oorwinning soos di\u00e9 van DF Malan"},"content":{"rendered":"<p>Hierdie is die eerste artikel in \u2018n reeks wat ek gedurende die loop van die volgende paar weke oor die <em>Trump-fenomeen<\/em> gaan skryf.<\/p>\n<p>Ons het eergister \u2018n nuwe w\u00eareld om ons sien ontvou. Ek s\u00ea om ons, want in Suid-Afrika was die gemoedere vergelykbaar met die gedrag van die Bolsjewiste &#8211; toe hulle talle films in Rusland het na WO2 verbied het. Hoekom? Want die USSR wou nie h\u00ea hul burgers moet sien dat die gewone Amerikaner \u2018n motorkar kon bekostig nie.<\/p>\n<p>Party webtuistes het hulle kommentaarafdelings (wat al jare gesluit is) vir \u2018n kort rukkie heropen, net om hulle vining weer te verwyder. Miskien omdat mense begin kla het oor die manier wat Trump gedurende die afgelope 18 maande deur die Suid-Afrikaanse media behandel is.<\/p>\n<p>In <a href=\"http:\/\/www.news24.com\/Columnists\/AdriaanBasson\/10-reflections-on-donald-trumps-stunning-victory-20161109-3\">di\u00e9 artikel<\/a> maak Adriaan Basson \u2018n absurde voorstel: As Jacob Zuma soos Trump was, het hy \u2018n muur rondom OR Tambo (ek noem die lughawe OR Tambo want ek het geen respek vir Jan Smuts nie) gebou om Moslems uit Suid-Afrika te hou.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea verder:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;I take pride in our Constitution and hard-won human rights, but we should never, ever take these for granted.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n<p>Ek het die volgende kommentaar in reaksie daar probeer plaas:<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;What rights? Freedom of speech? Limited beyond absurdity. Gun ownership? Doesn&#8217;t appear in the Constitution. Property rights? Listen to Malema.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n<p>Die kommentaar is nie geplaas nie. Volgende keer sal ek net \u2018n aanstootlike Pepe the Frog plaas. \u2018n \u201cRare Pepe\u201d soos ons in Altregse kringe s\u00ea.<\/p>\n<p>Selfs \u2018n paar Engelse joernaliste het laatmiddag begin erken dat Trump onmoontlik slegter as Zuma kan wees.<\/p>\n<p>Die \u201cplaasmoord-ontkenner\u201d <a href=\"http:\/\/sien http:\/\/praag.co.za\/?p=14874\">Nechama Brodie<\/a> (wat gereeld met Steve Hofmeyr en sy lojale trolle op Twitter baklei) het \u2018n beroep op veral die Suid-Afrikaanse Joodse gemeenskap gedoen om hulle waarneming van Altregse kommentaar op sosiale media te verskerp; seker sodat strafregtelike klagtes op \u2018n daaglikse grondslag teen \u201chaatpriesters\u201d gel\u00ea\u00a0kan word.<\/p>\n<p>Vele nie-blanke Twitter-glanspersoonlikhede het aangehou om oor wit rassisme, wit rassisme, wit rassisme te kerm. Die klagtes van seksisme is oor die afgelope paar weke gebriek, miskien omdat die lesers van hierdie mense self vanaf patriargale kulture afkomstig is.<\/p>\n<p>Op die berugte #BlackTwitter is die aandag verskuif vanaf die weereens trotse Amerikaners na ons blanke minderheid. Blankes moet mooi verstaan dat hulle in SA onder \u2018n progressiewe gelykheidstelsel bly en dat ons politieke partye, stigtings, howe ens. nie sulke Trump-gedrag sal duld nie. Vele Black Lives Matter-aktiviste in Amerika het ges\u00ea dat hulle na Suid Afrika wil verhuis, omdat Julius Malema en Mmusi Maimane meer met hulle eie anti-blanke rassisme in gemeen het as die \u201cKKK-President\u201d.<\/p>\n<p>Piet Croucamp het vir George Orwell op sy Facebook aangehaal. Iemand het hom oor Hillary se korrupsie uitgevra. Hy het die epos-storie as onbelangrik probeer afmaak. Van ons Praaglesers het daar ingevaar, maar hulle kommentare is nie beantwoord nie.<\/p>\n<p>\u2018n Vriend van my het \u2018n paar jaar terug \u2018n gesprek in \u2018n Britse kafee afgeluister waar twee Britte oor die DF Malan-verkiesing van 1948 gepraat het. Alle aandag in Suid-Afrika word op Hendrik Verwoerd geplaas, maar die Malan-verkiesing was die een wat in \u2018n Boerekonteks met Trump vergelyk kan word.<\/p>\n<p>Blanke Suid-Afrikaners het n\u00e1 die Mandela-orkaan en die depressiewe Bush\/Blair-tydperk kontak met ons pioniersvriende in die Weste verloor. Dis n\u00f3\u00fa &#8211; terwyl daar groot Altregse winde w\u00eareldwyd waai &#8211; tyd om dit reg te stel.<\/p>\n<p>&#8211; Vicky<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie is die eerste artikel in \u2018n reeks wat ek gedurende die loop van die volgende paar weke oor die Trump-fenomeen gaan skryf. Ons het eergister \u2018n nuwe w\u00eareld om ons sien ontvou. Ek s\u00ea om ons, want in Suid-Afrika was die gemoedere vergelykbaar met die gedrag van die Bolsjewiste &#8211; toe hulle talle films [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41753,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[9892,12998,10658,9377],"class_list":["post-41752","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-df-malan","tag-donald-trump","tag-nechama-brodie","tag-steve-hofmeyr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41752","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41752"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41752\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41753"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41752"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41752"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41752"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}