{"id":41738,"date":"2016-11-11T09:06:18","date_gmt":"2016-11-11T07:06:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41738"},"modified":"2016-11-11T09:13:40","modified_gmt":"2016-11-11T07:13:40","slug":"dapper-boer-weer-wepener-plaasaanval-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41738","title":{"rendered":"Dapper boer weer Wepener-plaasaanval af"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat soek steeds na &#8216;n vermeende aanvaller in verband met &#8216;n aanval op &#8216;n plaas buite Wepener vandeesweek.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, s\u00ea twee swartes het Woensdag omstreeks 09:00 op die 74-jarige Karel Hoffman, wat buite op sy plaaswerf geloop het, geskiet.<\/p>\n<p>Ngcukana s\u00ea Hoffmann loop gereeld in die veld tussen sy vee en gaan ook die heinings na. Hoffman se plaas is naby die Lesotho-grens. Volgens Ngcukana was Hoffman byna klaar toe hy stemme naby hom gehoor het. Hy het twee swartes gesien en in hul rigting geskree. Die swartes het na bewering &#8216;n vuurwapen uitgehaal en op Hoffman losgetrek. Hy het skuiling gevind.<\/p>\n<p>Nguckana s\u00ea Hoffman het teruggeskiet en een van die aanvallers in albei bene gewond. Di\u00e9 gewonde man en sy makker het toe weggehardloop. Die swarte met skietwonde aan sy bene is later op Hoffman se plaas in die veld deur die polisie aangetref. Hy is in hegtenis geneem en is tans onder polisiebewaking in &#8216;n hospitaal in Bloemfontein. &#8216;n Geskokte Hoffman is ongedeerd.<\/p>\n<p>Ngcukana s\u00ea die ander aanvaller het weggekom. Die polisie ondersoek &#8216;n klag van poging tot moord. Die verdagte sal in die hof verskyn sodra hy uit die hospitaal ontslaan word, s\u00ea Ngcukana.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea die Wepener-landbouvereniging se voorsitter, Ulrich Wagener, boere van die distrik was vinnig om te reageer.<\/p>\n<p>Daar is \u2018n veiligheidsplan in plek en boere werk nou saam met die polisie. Hy s\u00ea mense in die distrik sal alles doen om mekaar te help in omstandighede. Almal in die distrik staan saam en vat hande in die stryd teen &#8220;misdaad&#8221;.<\/p>\n<p>Bron: OFM Nuus<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat soek steeds na &#8216;n vermeende aanvaller in verband met &#8216;n aanval op &#8216;n plaas buite Wepener vandeesweek. Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, s\u00ea twee swartes het Woensdag omstreeks 09:00 op die 74-jarige Karel Hoffman, wat buite op sy plaaswerf geloop het, geskiet. Ngcukana s\u00ea Hoffmann loop gereeld in die veld tussen sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41738\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dapper boer weer Wepener-plaasaanval af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41739,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[21256,218,7298,9086,2261,6307,12799],"class_list":["post-41738","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-etniese-uitwissing","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-volksmoord","tag-vrystaat","tag-wepener"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41738","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41738"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41738\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41739"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41738"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41738"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41738"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}