{"id":41734,"date":"2016-11-11T08:38:32","date_gmt":"2016-11-11T06:38:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41734"},"modified":"2016-11-11T08:38:32","modified_gmt":"2016-11-11T06:38:32","slug":"geween-gekners-van-tande-en-openbare-geweld-na-trump-wen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41734","title":{"rendered":"Geween, gekners van tande en openbare geweld na Trump wen"},"content":{"rendered":"<p>Protes is gehou vir &#8216;n tweede nag in verskeie Amerikaanse stede na die verkiesing van Donald Trump as president, maar die aantal deelnemers het gekrimp.<\/p>\n<p>Woensdagaand het vandale brande gestig en vensters gebreek, Meksikaanse vlae rondgeswaai, die Amerikaanse vlag verbrand en doodsdreigemente teen Trump gemaak. Een Meksikaanse deelnemer het &#8216;n gewelddadige opstand teen Trump bepleit. <\/p>\n<p>Trump-ondersteuners is aangeval en aangerand.<\/p>\n<p>Jong meisies en gays het verdrietig gehuil oor die &#8220;verskriklike&#8221; uitslag, maar kon nie redes gee waarom dit so erg is nie. Die tjankbalies het meestal net geswets.<\/p>\n<p>Die oproeriges het Donderdag voortgegaan met hul protes. Dit was hoofsaaklik jongmense s\u00ea &#8216;n Trump presidentskap sal diep verdeeldheid op grond van ras en geslag skep, maar kon ook nie verduidelik waarom sulke verdeelheid van belang is nie. Dit sal waarskynlik eerder daartoe bydra om van die onwettige immigrante uit die land te hou.<\/p>\n<p>Die polisie in Portland, Oregon het Donderdag ges\u00ea hulle het gevalle van vandalisme en &#8220;aggressiewe gedrag&#8221; onder beheer gebring.<\/p>\n<p>Intussen is die Hollywoodglanspersoonlikhede wat beloof het om die VSA te verlaat as Trump wen, tjoepstil.<\/p>\n<p>Maar die beleggingsvleuel van die Wes-Kaapse regering, Wesgro, het hul anti-Trump houding uitgebassuin. Wesgro s\u00ea hulle is gereed om vooraanstaande Amerikaners by te staan wat na Suid-Afrika wil immigreer nadat Donald Trump die Amerikaanse presidensi\u00eble verkiesing gewen het. <\/p>\n<p>Die uitvoerende hoof van Wesgro, Tim Harris, s\u00ea bekende figure soos die Hollywood-akteur, Samuel L Jackson, en ander het tydens die verkiesingsveldtog aangedui dat indien hul voorkeurkandidaat nie wen nie, hulle na ander lande sal emigreer.<\/p>\n<p>Jackson se belofte was: &#8220;As daardie moederf***er president word, vat ek my swart gat na Suid-Afrika.&#8221; [If that motherfucker becomes president, I\u2019m moving my black ass to South Africa.]<\/p>\n<p>Die meeste persoonlikhede wat van die VSA wil vlug is Joods of swart. Die regter Ruth Bader Ginsburg wat Nieu-Seeland toe wou verhuis as Trump wen, het intussen teruggekrabbel. Nie een van die ander wil na Meksiko gaan nie, behalwe een Meksikaanse akteur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Protes is gehou vir &#8216;n tweede nag in verskeie Amerikaanse stede na die verkiesing van Donald Trump as president, maar die aantal deelnemers het gekrimp. Woensdagaand het vandale brande gestig en vensters gebreek, Meksikaanse vlae rondgeswaai, die Amerikaanse vlag verbrand en doodsdreigemente teen Trump gemaak. Een Meksikaanse deelnemer het &#8216;n gewelddadige opstand teen Trump bepleit. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41734\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geween, gekners van tande en openbare geweld na Trump wen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41735,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8561,23468,23469,23467],"class_list":["post-41734","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-clinton","tag-huilers","tag-tjankbalies","tag-verloorders"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41734","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41734"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41734\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41735"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41734"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41734"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41734"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}