{"id":41729,"date":"2016-11-11T07:37:02","date_gmt":"2016-11-11T05:37:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41729"},"modified":"2016-11-11T08:41:40","modified_gmt":"2016-11-11T06:41:40","slug":"trump-se-skitterende-eerste-100-dag-plan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41729","title":{"rendered":"Trump se skitterende eerste 100-dag plan"},"content":{"rendered":"<p>Aan die einde van Oktober, het die nuwe Amerikaanse president, Donald Trump in Gettysburg, Pa., &#8216;n plan vrygestel vir sy eerste 100 dae in die amp.<\/p>\n<p>Die plan gee &#8216;n uiteensetting van drie hooffokusareas, naamlik die skoonmaak van Washington-korrupsie, wat termynperke op die Kongres insluit, die beskerming van Amerikaanse werkers en die herstel van oppergesag van die reg. <\/p>\n<p>Sy plan bevat samewerking met die Kongres om 10 stukke wetgewing teen Obamacare in te stel, die muur by die Suidelike grens met Meksiko te finansier (met &#8216;n bepaling dat Mexiko die VSA sal vergoed), belegging in infrastruktuur aan te moedig,  milit\u00eare basisse te herbou, skoolkeuse te bevorder wat tuisonderrig insluit en nog baie meer.<\/p>\n<p>Woensdag, het die senaatsleier Mitch McConnell min entoesiasme vir sy planne getoon, veral die voorstel van termynperke. McConnell is &#8216;n jare lange teenstander van termynperke.<\/p>\n<p>McConnell het ook koue water op infrastruktuurplanne gegiet en ges\u00ea dit is nie &#8216;n topprioriteit nie.<\/p>\n<p>McConnell het egter ges\u00ea die einde van Obamacare is &#8216;n &#8220;redelik hoog op die agenda&#8221; saam met &#8216;n omvattende belastinghervorming en beter grenssekuriteit, maar hy het geweier om die Senaat se immigrasie-agenda verder te bespreek.<\/p>\n<p>Trump het sy plan &#8216;n &#8220;kontrak tussen my en die Amerikaanse kieser&#8221; genoem wat afskop met die herstel van eerlikheid, verantwoordelikheid en verandering na Washington.<\/p>\n<p>Op die eerste dag van sy ampstermyn, s\u00ea hy sy administrasie sal onmiddellik die volgende ses maatre\u00ebls toepas teen die korrupsie en spesiale belangegroepe se samespanning in Washington:<\/p>\n<p>1. &#8216;n Grondwetlike wysiging aan termynperke op alle lede van die Kongres;<\/p>\n<p>2. Be\u00ebindiging van die indiensneming van alle federale werknemers om die federale arbeidsmag te verminder deur uitvloei (die weermag, openbare veiligheid en openbare gesondheid sal uitgesluit word);<\/p>\n<p>3. &#8216;n Vereiste dat vir elke nuwe federale regulasie, moet twee bestaande regulasies uitgeskakel word;<\/p>\n<p>4. &#8216;n Vyfjaar verbod op die Withuis en die Kongres se amptenare om by lobbies aan te sluit nadat hulle die staatsdiens verlaat;<\/p>\n<p>5.  &#8216;n Lewenslange verbod op Withuisamptenare om steunwerwing namens &#8216;n buitelandse regering te doen;<\/p>\n<p>5. &#8216;n Totale verbod op buitelandse lobbie-groepe wat geld vir die Amerikaanse verkiesing insamel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aan die einde van Oktober, het die nuwe Amerikaanse president, Donald Trump in Gettysburg, Pa., &#8216;n plan vrygestel vir sy eerste 100 dae in die amp. Die plan gee &#8216;n uiteensetting van drie hooffokusareas, naamlik die skoonmaak van Washington-korrupsie, wat termynperke op die Kongres insluit, die beskerming van Amerikaanse werkers en die herstel van oppergesag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41729\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump se skitterende eerste 100-dag plan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36804,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23466,9421,20899,2848,7849],"class_list":["post-41729","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-lobby","tag-president","tag-trump","tag-vsa","tag-withuis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41729","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41729"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41729\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36804"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41729"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41729"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41729"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}