{"id":4172,"date":"2009-02-10T05:03:45","date_gmt":"2009-02-10T05:03:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4172"},"modified":"2009-02-10T05:03:45","modified_gmt":"2009-02-10T05:03:45","slug":"cambridge-ondersteun-glo-slawerny-rassisme-en-kolonialisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4172","title":{"rendered":"Cambridge ondersteun glo slawerny, rassisme en kolonialisme"},"content":{"rendered":"<div id=\":3d\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/emmanuelcollege.jpg\" width=\"159\" height=\"240\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Cambridge-universiteit is gister daarvan beskuldig dat hulle slawerny en rassisme ondersteun deur &#39;n deftige bal te hou om die uitspattighede van die Britse ryk te vier. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Emmanuelkollege is die gasheer vir die &quot;Ryksbal&quot; ter ere van die &quot;Victoriaanse statebond en al sy dekadensie&quot; teen &#39;n prys van R1 360 per kop. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Maar daar was woede van anti-rassistiese groepe omdat studente aangemoedig is &quot;om partytjie te hou asof dit 1899 is &ndash; die jaar waarin die Boereoorlog begin het en konsentrasiekampe die eerste keer gebruik is.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Plakkate wat die geleentheid adverteer het gelees: &quot;Eens was daar &#39;n koninkryk wat &#39;n kwart van die w&ecirc;reld se bevolking regeer het, wat omtrent dieselfde verhouding van die w&ecirc;reld se grond oorheers het en byna al die oseane gedomineer het.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Hulle het ges&ecirc; dat die son nooit ondergaan op die Britse ryk nie &ndash; maar by die ryksbal sal jy wens dat dit nooit opkom nie.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Reis saam met ons na die Indiese Raj, &#39;n ontluikende Australi&euml; en die Wes-Indiese eilande. Ons nooi jou uit om die Pax Britannica te ervaar en partytjie te hou asof dit 1899 is.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Teenstaanders het die tema as &quot;kwetsend&quot; beskou en die organiseerders beskuldig dat hulle &quot;wit snobiste uit die boonste klasse van die samelewing&quot; is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Groot ongelukkigheid het uitgebreek onder die studente by die kollege &ndash; ook bekend as onder studente as &quot;Emma&quot; &ndash; op die sosiale netwerk Facebook. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Ryksbal, wat plaasvind op 14 Junie, is die jaareindfunksie vir die kollege en daar word van meeste studente verwag om dit by te woon. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Maar dosyne het kommer uitgespreek oor die tema op die Facebook-groep &#39;Emma against the empire&#39; wat eis dat die tema laat vaar word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Studente het weersin getoon omdat dit in 1899 was wat Brittanje &#39;n driejarige-oorlog teen die Boere begin het in wat nou Suid-Afrika is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die konflik word gesien as &#39;n donker hoofstuk in die imperiale geskiedenis, waarin daar massas plaaslike mense bymekaar gemaak is in kampe, wat later Hitler se doodskampe ge&iuml;nspireer het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Britse ryk, wat lank terug &#39;n kwart van die w&ecirc;reld beslaan het, word ook beskuldig dat hy slawerny en uitbuiting in Afrika en Asi&euml; laat voortbestaan. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Kolonialisme word geassosieer met onderdrukking, uitbuiting en slawerny. Ons is nie oorsensitief nie, maar mens moet &ecirc;rens &#39;n streep trek. Vir &#39;n vooraanstaande universiteit soos Cambridge is dit verbasend hoe oningelig sommige mense kan wees.&quot; <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mosoblburenie.ru\/blog\">\u043f\u0440\u043e\u0431\u0443\u0440\u0438\u0442\u044c \u0430\u0440\u0442\u0435\u0437\u0438\u0430\u043d\u0441\u043a\u0443\u044e \u0441\u043a\u0432\u0430\u0436\u0438\u043d\u0443 \u0446\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/28.08.2014\/naznachen_novyj_prokuror_harkovskoj_oblasti\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Cambridge-universiteit is gister daarvan beskuldig dat hulle slawerny en rassisme ondersteun deur &#39;n deftige bal te hou om die uitspattighede van die Britse ryk te vier. Emmanuelkollege is die gasheer vir die &quot;Ryksbal&quot; ter ere van die &quot;Victoriaanse statebond en al sy dekadensie&quot; teen &#39;n prys van R1 360 per kop. Maar daar was woede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4172\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cambridge ondersteun glo slawerny, rassisme en kolonialisme&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4041,162,21089,4042],"class_list":["post-4172","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-cambridge-ondersteun-glo-slawerny","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-rassisme-en-kolonialisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4172","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4172"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4172\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4172"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4172"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4172"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}