{"id":41696,"date":"2016-11-09T06:26:02","date_gmt":"2016-11-09T04:26:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41696"},"modified":"2016-11-09T09:50:10","modified_gmt":"2016-11-09T07:50:10","slug":"massagrafte-van-isis-slagoffers-ontdek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41696","title":{"rendered":"Massagrafte van ISIS-slagoffers ontdek"},"content":{"rendered":"<p>Irakse ondersoekbeamptes het gister (Dinsdag) \u2018n massagraf wat naby aan Mosoel, die stad wat in die hande van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) is, ondersoek nadat dit die vorige dag deur Irakse troepe ontdek is.<\/p>\n<p>Die skokkende fonds is die jongste voorbeeld van massagrafte wat in gebiede wat van ISIS bevry is, ontdek is. In sowel Irak as Siri\u00eb het die groep duisende mense summier tereggestel met massagrafte wat \u2018n donker getuienis van hul brutaliteit is.<\/p>\n<p>Beeldmateriaal toon beendere en ontbindede liggame tussen stukke klere en plastieksakke. Dit is deur \u2018n stootskraper opgegrawe nadat Irakse troepe \u2018n sterk ruik waargeneem het, toe hulle Maandag in die rigting van die dorp, Hamam al-Alil beweeg het. Die dorp is ongeveer 30 kilometer van Mosoel gele\u00eb.<\/p>\n<p>&#8220;Ondersoekbeamptes het Dinsdagoggend ingevlieg en is onderweg na die graf om die oorsake van dood vas te stel,\u201d het \u2018n kabinetswoordvoerder, Haider Majeed, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die eerste amptenare op die toneel s\u00ea die graf, naby \u2018n landboukollege, bevat ongeveer 100 liggame en baie van hulle is onthoof.<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik wie die slagoffers is nie, maar \u2018n soldaat op die toneel s\u00ea \u2018n speelgoed-diertjie is tussen die verrottende oorskot gevind.<\/p>\n<p>ISIS militante het \u2018n reeks massamoorde uitgevoer sedert dit in die somer van 2014 groot dele van suid- en sentraal-Irak ingeneem het. Hulle het dikwels hul gru-dade met foto\u2019s en video\u2019s op die internet gedokumenteer.<\/p>\n<p>Die veldtog om hulle uit Mosoel, Irak se tweede grootste stad, te verdryf, het op 17 Oktober begin.<\/p>\n<p>Irakse troepe en Koerdiese pesjmerga-magte sak nou op Mosoel toe, al is die diepste penetrasie in die stad se oostelike deel gehalt nadat die militante \u2018n teenaanval op die spesiale magte in beboude en digbevolkte gebiede van stapel gestuur het.<\/p>\n<p>In die noordooste, ongeveer 13 Kilometer van die stad af, het pesjmerga-magte hul opmars na Bashiqa, wat grootliks verlate is met die uitsondering van IS-vegters voortgesit.<\/p>\n<p>Mortiervuur, die klank van outomatiese wapens en ontploffings kon regdeur Dinsdag gehoor word met \u2018n dik kolom rook wat oor dele van die stad gehang het. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Irakse ondersoekbeamptes het gister (Dinsdag) \u2018n massagraf wat naby aan Mosoel, die stad wat in die hande van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) is, ondersoek nadat dit die vorige dag deur Irakse troepe ontdek is. Die skokkende fonds is die jongste voorbeeld van massagrafte wat in gebiede wat van ISIS bevry is, ontdek is. In sowel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41696\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Massagrafte van ISIS-slagoffers ontdek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7402,17039,21646],"class_list":["post-41696","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-irak","tag-isis","tag-mosul"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41696","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41696"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41696\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41696"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41696"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41696"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}