{"id":41672,"date":"2016-11-08T07:12:27","date_gmt":"2016-11-08T05:12:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41672"},"modified":"2016-11-08T07:12:27","modified_gmt":"2016-11-08T05:12:27","slug":"swart-aanvallers-vier-wit-slagoffer-se-moord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41672","title":{"rendered":"Swart aanvallers vier wit slagoffer se moord"},"content":{"rendered":"<p>Die familie van &#8216;n man wat deur swartes doodgeslaan is voor sy gesin, het vertel hoe die swartes opgewonde om die slagoffer gedans en fees gevier het.<\/p>\n<p>Buks Oosthuizen (47) van Vereeniging is wreed vermoor terwyl die gesin langs die Vaalrivier kampeer het.<\/p>\n<p>Hy en sy gesin Saterdag in die vroe\u00eb oggendure deur vier swartes oorval. Frans Oosthuizen, Buks se broer, het aan Maroela Media ges\u00ea dat die boosdoeners die gesin langer as&#8217;n uur aangehou het en hoe sy moordenaars \u201cmakaber fees gevier het\u201d voordat hulle hom met &#8216;n graaf doodgeslaan het.<\/p>\n<p>Volgens Frans het Buks, sy vrou en hul drie kinders en twee van die kinders se maatjies Vrydag oudergewoonte langs die Vaalrivier gekampeer. Maroela beskryf die moord as <a href=\"http:\/\/maroelamedia.co.za\/nuus\/sa-nuus\/aanvallers-vier-fees-voor-hulle-man-doodslaan\/\">volg<\/a>:<\/p>\n<blockquote><p>In die vroe\u00eb oggendure het die vier swart aanvallers sy vrou Susan in die gesin se woonwa oorval. Buks, wat by die vuur gesit het, het omgekyk toe hy Susan se gille hoor en is summier met &#8216;n graaf bewusteloos geslaan.<\/p>\n<p>\u201cDie kinders is terselfdertyd met &#8216;n hamer gedreig en die 12-jarige seun is in die [gesin se] motor ingedwing en gedreig om inligting oor die gesin te verskaf,\u201d het Frans ges\u00ea. \u201cDie gesin is sowat \u0149 uur lank aangehou terwyl die aanvallers die gesin se aandete verslind het, musiek gespeel en gedans het en makaber feesgevier het.\u201d<\/p>\n<p>Volgens Frans is Susan in hierdie tyd herhaaldelik met \u0149 onbekende voorwerp aangerand. Naderhand het die aanvallers hul aandag weer op Buks toegespits wat steeds bewusteloos op die grond gel\u00ea het. \u201cHulle het hom verskeie dodelike houe met &#8216;n graaf toegedien.\u201d<\/p>\n<p>Die aanvallers het die motor, waarin die seun steeds toegesluit was, se sleutel weggegooi en met twee selfone en \u0149 skootrekenaar op die vlug geslaan. Susan en die kinders het gewag tot dit stil geword het voordat sy Buks in die gesin se bakkie gelaai en hospitaal toe gejaag het. Buks is met sy aankoms by die hospitaal dood verklaar.<\/p>\n<p>Susan het kopwonde opgedoen waarvoor sy steke moes kry, maar is sedertdien weer ontslaan. Die 12-jarige seun het \u0149 ligte besering aan sy arm opgedoen en die ander kinders was ongedeerd.<\/p><\/blockquote>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die familie van &#8216;n man wat deur swartes doodgeslaan is voor sy gesin, het vertel hoe die swartes opgewonde om die slagoffer gedans en fees gevier het. Buks Oosthuizen (47) van Vereeniging is wreed vermoor terwyl die gesin langs die Vaalrivier kampeer het. Hy en sy gesin Saterdag in die vroe\u00eb oggendure deur vier swartes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41672\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart aanvallers vier wit slagoffer se moord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41673,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,5170,16118,2261],"class_list":["post-41672","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-moord","tag-vaalrivier","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41672","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41672"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41672\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41673"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41672"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41672"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41672"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}