{"id":41668,"date":"2016-11-08T07:53:19","date_gmt":"2016-11-08T05:53:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41668"},"modified":"2016-11-08T07:53:18","modified_gmt":"2016-11-08T05:53:18","slug":"redakteur-van-landbouweekblad-kruip-weg-na-beledigings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41668","title":{"rendered":"Redakteur van Landbouweekblad kruip weg na hy Afrikaners skel"},"content":{"rendered":"<p>Die redakteur van Landbouweekblad, Albertus van Wyk, het die week Afrikaners wat ongelukkig is met die petrolbom wat die EFF na Paul Kruger se standbeeld gegooi het, as &#8220;white trash&#8221; op Twitter beskryf. <\/p>\n<p>Steve Hofmeyr, wat die bebaarde, oorgewig kaalkop aangevat het daaroor, is ook slegges\u00ea. Van Wyk, klaarblyklik witgeskrik deur die vloedgolf van negatiewe reaksies, het daarna dadelik sy rekening privaat gemaak.<\/p>\n<p>Hy staan dus by sy uitgangspunt dat Afrikaners &#8220;wit gemors&#8221; is maar wil blykbaar nie kritiek hoor van diegene wat sy tydskrif lees nie. <\/p>\n<p>Nie verbasend nie, het selfhaat ook di\u00e9 Naspespublikasie ingehaal wat deur &#8220;white trash&#8221; boere ondersteun word. <\/p>\n<p>Maar Van Wyk meen waarskynlik dat sy base sal aanhou om sy salaris te betaal aangesien hulle die globalistiese projek steun en presies dieselfde mening as Van Wyk huldig.<\/p>\n<p>Van Wyk, self nie &#8216;n toonbeeld van afgerondheid en opvoeding nie, maak &#8216;n ongekunstelde indruk op die meeste mense. Dit blyk veral nou duidelik uit sy Naspes-onkunde om sy lesers te probeer verkleineer sodat die EFF in &#8216;n beter lig gestel word.<\/p>\n<p>Lesers op Facebook het voorgestel dat Die Landbouweekblad voortaan hul tydskrif aan die EFF bemark. Die EFF se historiese bewussyn maak staat op die orale tradisie wat &#8216;n besonderse uitdaging aan Van Wyk kan stel. <\/p>\n<p>Intussen het &#8216;n strukturele spesialis die Paul Kruger-standbeeld in Pretoria ondersoek om die skade daaraan te bepaal nadat swart betogers Woensdag &#8216;n petrolbom daarna geslinger het.<\/p>\n<p>Di\u00e9 petrolbomaanval is deur die EFF gedoen wat &#8216;n optog in die middestad gehou het om te eis dat pres. Jacob Zuma uit sy amp verwyder moet word.<\/p>\n<p>Cecilia Kruger, besturende direkteur van die Erfenisstigting en Voortrekkermonument, het Donderdag in &#8216;n verklaring dat &#8216;n bewaringskundige die beeld ondersoek het.<\/p>\n<p>Geen skade is glo aan die bronsbeelde of die granietvoetstuk aangerig nie, maar die heining om die beeldegroep is beskadig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die redakteur van Landbouweekblad, Albertus van Wyk, het die week Afrikaners wat ongelukkig is met die petrolbom wat die EFF na Paul Kruger se standbeeld gegooi het, as &#8220;white trash&#8221; op Twitter beskryf. Steve Hofmeyr, wat die bebaarde, oorgewig kaalkop aangevat het daaroor, is ook slegges\u00ea. Van Wyk, klaarblyklik witgeskrik deur die vloedgolf van negatiewe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41668\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Redakteur van Landbouweekblad kruip weg na hy Afrikaners skel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41669,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[10876,23457,8394],"class_list":["post-41668","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-eff","tag-naspes-landbouweekblad","tag-petrolbom"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41668","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41668"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41668\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41669"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41668"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41668"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41668"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}