{"id":41651,"date":"2016-11-07T07:23:02","date_gmt":"2016-11-07T05:23:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41651"},"modified":"2016-11-07T07:40:56","modified_gmt":"2016-11-07T05:40:56","slug":"malema-aangekla-weens-aanhitsing-om-wit-grond-te-vat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41651","title":{"rendered":"Malema aangekla weens aanhitsing om wit grond te vat"},"content":{"rendered":"<p>Die leier van die EFF, Julius Malema, sal vandag in die landdroshof in Newcastle verskyn op aanklag van aanhitsing om &#8216;n misdaad te pleeg.<\/p>\n<p>Malema sal op aanklagte vir die oortreding van die Wet op die Re\u00ebling van Byeenkomste verskyn.<\/p>\n<p>Die Nasionale Vervolgingsgesag s\u00ea hy staan tereg op aanklagte van aanhitsing nadat hy herhaaldelik sou ges\u00ea het dat mense onbewoonde grond moet beset. <\/p>\n<p>Sy eerste uitlating daaroor was twee jaar gelede tydens &#8216;n EFF-saamtrek in Bloemfontein. Die tweede voorval was vroe\u00ebr vanjaar by &#8216;n politieke saamtrek op Newcastle. <\/p>\n<p>Die aanklagte hou onder meer verband met &#8216;n oproep deur Malema tydens die party se nasionale kongres, in 2014 op die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfonteinkampus gemaak het. <\/p>\n<p>Malema het toe die EFF aangehits om onbesette grond te konfiskeer.<\/p>\n<p>In 2016 het hy dit weer herhaal in Newcastle, waar hy EFF-ondersteuners vertel het wittes het geen reg op grond nie.<\/p>\n<p>Malema sal op 14 November in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op dieselfde aanklagte.<\/p>\n<p>Volgens Malema word hy aangekla weens wetgewing wat deur die apartheidsregering daargestel is en hy beskou dit daarom nie as &#8216;n oortreding nie.<\/p>\n<p>Die EFF se woordvoerder, Mbuyiseni Ndlozi s\u00ea die besluit om Malema aan te kla is &#8220;politiekery&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier van die EFF, Julius Malema, sal vandag in die landdroshof in Newcastle verskyn op aanklag van aanhitsing om &#8216;n misdaad te pleeg. Malema sal op aanklagte vir die oortreding van die Wet op die Re\u00ebling van Byeenkomste verskyn. Die Nasionale Vervolgingsgesag s\u00ea hy staan tereg op aanklagte van aanhitsing nadat hy herhaaldelik sou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41651\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema aangekla weens aanhitsing om wit grond te vat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36884,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,11422,6539],"class_list":["post-41651","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-grondgryp","tag-malema"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41651","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41651"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41651\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36884"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41651"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41651"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41651"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}