{"id":4162,"date":"2009-02-09T05:17:48","date_gmt":"2009-02-09T05:17:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4162"},"modified":"2009-02-09T05:17:48","modified_gmt":"2009-02-09T05:17:48","slug":"treurige-syfers-beklemtoon-globale-ekonomiese-krisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4162","title":{"rendered":"Treurige syfers beklemtoon globale ekonomiese krisis"},"content":{"rendered":"<div id=\":v6\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p align=\"justify\"><span>Japan se Nissan Motors het Maandag die verlies van 20 000 poste aangekondig, asook die feit dat hulle &#39;n massiewe netto verlies vir die jaar ly. Dit het die slegte nuus vererger in die w&ecirc;reld se tweede grootste ekonomie waar die uitvoere hard deur &#39;n erge afname <\/span><span>getref is<\/span><span>. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die lopende rekening se surplus het met &#39;n rekordpersentasie gekrimp in 2008 met die globale ekonomiese krisis wat erg geraak is weens dalende uitvoere, het amptelike syfers getoon, terwyl bestellings van masjinerie in Desember vir die derde agtereenvolgende maand gedaal het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Duitsland se handelsoorskot het ook met 8,7% gedaal tot 178,2 miljard euro teenoor die vorige jaar, volgens amptelike syfers. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In Parys het die sentrale bank ges&ecirc; dat die Franse ekonomie waarskynlik sal afneem met 0,6% in die eerste kwartaal van die jaar, teenoor die laaste 3 maande van 2008 &ndash; &#39;n afname wat Frankryk in &#39;n resessie sal plaas. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die dalende globale vraag tref nie net Japan nie &ndash; byna die helfte van Sjina se speelgoedmakers het verlede jaar toegemaak. Sjina se media het ges&ecirc; dit is &#39;n persentasie wat neerkom op meer as 4000 maatskappye. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Intussen is die Amerikaanse president Barack Obama bereid om sy pleidooi vir &#39;n massiewe stimulasiehulppakket na die volk te neem. Hy het gewaarsku teen &#39;n &quot;katastrofe&quot; indien daar nie onmiddellike optrede plaasvind nie. Daar is nou &#39;n belangrike stemming wat in die senaat moet plaasvind. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Demokraties geleide senaat sal later Maandag moet saamstem oor &#39;n prosedurele voorstel om &#39;n Republikeinse blokkasie uit die weg te ruim en die hulppakket &ndash; wat voorkom of dit meer as $800 miljard kan beloop &#8211; tot stemming te bring. <\/span><\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/medicinskaya-spravka-095-u\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u043e \u0437\u0430\u0431\u043e\u043b\u0435\u0432\u0430\u043d\u0438\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Japan se Nissan Motors het Maandag die verlies van 20 000 poste aangekondig, asook die feit dat hulle &#39;n massiewe netto verlies vir die jaar ly. Dit het die slegte nuus vererger in die w&ecirc;reld se tweede grootste ekonomie waar die uitvoere hard deur &#39;n erge afname getref is. Die lopende rekening se surplus het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4162\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Treurige syfers beklemtoon globale ekonomiese krisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[162,21089,4032],"class_list":["post-4162","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-treurige-syfers-beklemtoon-globale-ekonomiese-krisis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4162","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4162"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4162\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4162"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4162"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4162"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}