{"id":41601,"date":"2016-11-03T07:47:00","date_gmt":"2016-11-03T05:47:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41601"},"modified":"2016-11-03T07:53:41","modified_gmt":"2016-11-03T05:53:41","slug":"eff-steek-glo-treine-aan-die-brand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41601","title":{"rendered":"EFF steek glo treine aan die brand"},"content":{"rendered":"<p>Volgens omstanders was EFF-ondersteuners daarvoor verantwoordelik dat treinwaens aan die brand gesteek is. <\/p>\n<p>Die polisie het vroe\u00ebr bevestig dat die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein beskadig is en verskeie winkels in Pretoria se middestad geplunder is tydens Woensdag se massa-optog na die Uniegebou. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Polisie, Sally de Beer s\u00ea die omvang van die skade aan die standbeeld moet nog bepaal word. Sy het bevestig dat talle mense in hegtenis geneem is.<\/p>\n<p>Duisende EFF-ondersteuners het vroe\u00ebr Pretoria se middestad tot stilstand gebring tydens &#8216;n betoging oor &#8220;staatskaping&#8221;. EFFers is ook afgeneem waar hulle `n drankwinkel in Pretoria plunder. Beeldmateriaal op Twitter wys hoe die swartes met hul rooi EFF-hempies met gesteelde drank uit die drankwinkel stroom. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder vir die Tshwane nooddienste in Pretoria, Johan Pieterse het aan RSG bevestig dat die brand geblus is waar twee treinwaens by die Doornfonteinstasie in Centurion aan die brand gesteek is. <\/p>\n<p>Niemand is beseer nie. Hy s\u00ea dit is nog onduidelik hoe die brand ontstaan het. <\/p>\n<p>Pieterse s\u00ea Spoornet sal die oorsaak van die brand ondersoek. <\/p>\n<p>Die leier van die EFF, Julius Malema het &#8216;n beroep op EFF-lede gedoen om die wapen op te neem in April vanjaar.<\/p>\n<p>Malema het gedreig om president Jacob Zuma se regering deur die &#8220;loop van &#8216;n geweer&#8221; te verwyder.<\/p>\n<p>Malema het aan Al Jazeera ges\u00ea die ANC gebruik geweld om verdeeldheid te onderdruk, met verwysing na &#8216;n voorval verlede jaar toe lede van sy radikale ekonomiese Freedom Fighters (EFF) uit die parlement geskop is.<\/p>\n<p>&#8220;Ons sal geduld baie gou opraak en ons sal hierdie regering deur die loop van &#8216;n geweer verwyder,&#8221; het Malema, Zuma se eenmalige beskermling en voormalige ANC-jeugleier verklaar.<\/p>\n<p>&#8220;Deel van die revolusion\u00eare plig is om te veg en ons is nie skaam as die behoefte ontstaan om ons wapens op te neem en te veg nie,&#8221; het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p>EFF-protesoptogte word dikwels met gewelddadige verset teen die veiligheidsmagte gekenmerk, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die ANC het ges\u00ea hulle sal regstappe teen Malema oorweeg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens omstanders was EFF-ondersteuners daarvoor verantwoordelik dat treinwaens aan die brand gesteek is. Die polisie het vroe\u00ebr bevestig dat die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein beskadig is en verskeie winkels in Pretoria se middestad geplunder is tydens Woensdag se massa-optog na die Uniegebou. &#8216;n Woordvoerder van die Polisie, Sally de Beer s\u00ea die omvang &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41601\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF steek glo treine aan die brand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39127,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,8482,1665,19227],"class_list":["post-41601","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-gewapende-stryd","tag-geweld","tag-treine"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41601","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41601"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41601\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39127"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41601"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41601"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41601"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}