{"id":41581,"date":"2016-11-02T07:51:11","date_gmt":"2016-11-02T05:51:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41581"},"modified":"2016-11-02T08:59:11","modified_gmt":"2016-11-02T06:59:11","slug":"sirie-se-rebelle-dood-burgerlikes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41581","title":{"rendered":"Siri\u00eb s\u00ea rebelle dood burgerlikes"},"content":{"rendered":"<p>Die Siriese weermag s\u00ea die Noesra Front en, wat as &#8216;n terroristegroep bestempel word, het die afgelope drie dae die lewens van 84 mense, meestal vrouens en kinders, in Aleppo ge\u00ebis in bombarderings wat die gebruik van chemiese wapens ingesluit het.<\/p>\n<p>Die VN het intussen die slagting van burgerlikes veroordeel en ges\u00ea daar kon oorlogsmisdade gepleeg gewees het.<\/p>\n<p>Die Noesra Front het sy bande met Al-Ka\u00efda glo verbreek en sy naam in Julie na Jabhat Fateh al-Sham verander, maar ontleders op die grond s\u00ea dis pure o\u00ebverblindery.<\/p>\n<p>Dit is een van die hoof rebellegroepe wat aan \u2018n offensief, wat Vrydag begin het, teen die regeringbeheerde westelike deel van Aleppo deelneem.<\/p>\n<p>Alhoewel gevegte voortduur, is daar nog min vordering gemaak.<\/p>\n<p>Intussen het die Siriese weermag sonder die hulp van Russie lugbystand die terroriste teruggedryf uit dele van Aleppo. <\/p>\n<p>Maar bevelvoerders s\u00ea alhoewel die Siriese elite-eenheid, die Tierbrigade die djihadiste vanuit ho\u00eb stellings uitgehou het, is daar wapens en fondse wat instroom vanuit Saoedi-Arabi\u00eb en Katar.<\/p>\n<p>Intussen probeer die VSA &#8216;n aanval op Raqqa, die vesting van ISIS loods, maar daar is nie groepe wat die geveg namens hulle wil lei nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Siriese weermag s\u00ea die Noesra Front en, wat as &#8216;n terroristegroep bestempel word, het die afgelope drie dae die lewens van 84 mense, meestal vrouens en kinders, in Aleppo ge\u00ebis in bombarderings wat die gebruik van chemiese wapens ingesluit het. Die VN het intussen die slagting van burgerlikes veroordeel en ges\u00ea daar kon oorlogsmisdade &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41581\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Siri\u00eb s\u00ea rebelle dood burgerlikes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40112,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13142,17039,2078,10641],"class_list":["post-41581","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aleppo","tag-isis","tag-rusland","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41581","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41581"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41581\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40112"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41581"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41581"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41581"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}