{"id":41567,"date":"2016-11-01T11:44:18","date_gmt":"2016-11-01T09:44:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41567"},"modified":"2016-11-01T11:44:18","modified_gmt":"2016-11-01T09:44:18","slug":"ny-opera-ontruim-na-man-as-strooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41567","title":{"rendered":"NY Opera ontruim na man as strooi"},"content":{"rendered":"<p>Die Metropolitaanse Operahuis in New York het Saterdag sy uitvoering van Rossini se Guillaume Tell inderhaas afgestel nadat &#8216;n man glo sy mentor se as in die orkesput gestrooi het.<\/p>\n<p>Daar is eers gemeen dat dit &#8216;n terreuraanval kon wees.<\/p>\n<p>Die polisie in New York s\u00ea getuies in die gehoor het &#8216;n man hoor s\u00ea s\u00ea hy is by die opera om die as van sy mentor te strooi. Die man het dit glo tydens die tweede pouse gedoen.<\/p>\n<p>John Miller, adjunkkommissaris van die departement van intelligensie en antiterrorisme s\u00ea dit kan die oorblyfsels van &#8216;n mens wees, maar dit moet nog ontleed word.<\/p>\n<p>Die operahuis het op sy Facebook-blad ges\u00ea Saterdagaand se uitvoering van Rossini se L&#8217;Italiana in Algeri is ook gekanselleer sodat die polisie die voorval kan ondersoek.<\/p>\n<p>Geen beserings of skadelike reaksies is weens die \u201conbekende middel\u201d aangemeld nie. Die teater is ontruim en die polisie het &#8216;n spesiale eenheid ontplooi om die voorval te ondersoek.<\/p>\n<p>Die onbekende verdagte het van die toneel gevlug en niemand is nog in hegtenis geneem nie.<\/p>\n<p>Operaliefhebbers het die opvoering van Tell wat herleef di\u00e9 seisoen na meer as 80 jaar van verwaarlosing, se half-hartige kwasi-modernistiese stelkleding deur Pierre Audi, glo nie waardeer nie en harde applous kon gehoor word toe <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Metropolitaanse Operahuis in New York het Saterdag sy uitvoering van Rossini se Guillaume Tell inderhaas afgestel nadat &#8216;n man glo sy mentor se as in die orkesput gestrooi het. Daar is eers gemeen dat dit &#8216;n terreuraanval kon wees. Die polisie in New York s\u00ea getuies in die gehoor het &#8216;n man hoor s\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41567\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NY Opera ontruim na man as strooi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41568,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23433,8271,9317,7829],"class_list":["post-41567","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-met","tag-ny","tag-opera","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41567","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41567"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41567\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41568"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41567"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41567"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41567"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}