{"id":41559,"date":"2016-11-01T10:44:58","date_gmt":"2016-11-01T08:44:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41559"},"modified":"2016-11-01T10:44:58","modified_gmt":"2016-11-01T08:44:58","slug":"ban-ki-moon-soebat-by-zuma-oor-strafhof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41559","title":{"rendered":"Ban Ki-Moon soebat by Zuma oor Strafhof"},"content":{"rendered":"<p>Teenkanting teen die Internasionale Strafhof het duideliker geword tydens &#8216;n debat oor die Strafhof se jaarverslag wat in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gelewer is. <\/p>\n<p>Suid-Afrika het nie aan die debat deelgeneem nie. Die VN-sekretaris-generaal, Ban Ki-Moon het President Jacob Zuma die naweek in &#8216;n telefoniese gesprek probeer oorreed om die besluit te heroorweeg.<\/p>\n<p>Talle Afrika-lande het hulle tydens die ope debat teen lande in Europa, Asi\u00eb en Latyns-Amerika uitgespreek, maar ander het hul voortgesette steun toeges\u00ea aan die Strafhof. <\/p>\n<p>Sommige lande het ook hul teleurstelling uitgespreek oor Suid-Afrika en ander lande se aankondiging dat hulle hul aan die Statuut van Rome gaan onttrek, terwyl die Strafhof Kenia en Burundi die skerpste veroordeel het. <\/p>\n<p>Maar druk bou vir Afrika-state om die w\u00eareld se enigste permanente oorlogstribunaal te verlaat, maar die hof s\u00ea hulle sal voortgaan.<\/p>\n<p>&#8220;Selfs as die helfte van die Afrika-lande die hof verlaat, sou dit baie jammer en skadelik vir die konsep van internasionale reg wees, maar dit sal nie die einde van die hof wees nie,&#8221; het een IS amptenaar wat anoniem wou bly, aan Reuters nuusagentskap ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is duidelik die IS nie regverdig is nie,&#8221; het die Keniaanse akstivis Ngujiri Wambugu in sy rubriek vir die Jamaica Observer geskryf en gevra waarom die voormalige Amerikaanse president George W. Bush en oud-Britse premier Tony Blair nog nie aangekla is vir die inval in Irak nie.<\/p>\n<p>Uganda se president Yoweri Museveni het die hof beskryf as &#8216;n &#8220;klomp nuttelose mense&#8221; by sy inhuldiging in Julie, en is reeds besig om druk toe te pas om met die volgende AU-beraad in Januarie &#8216;n Afrika-uittog te bewerkstellig.<\/p>\n<p>&#8220;Die IS verdien wat nou gebeur,&#8221; s\u00ea Okello Oryem, Uganda se junior minister van buitelandse sake.<\/p>\n<p>Die mees kommerwekkende vir die IS, is bewerings van rassistiese vooroordeel en &#8220;neo-kolonialisme&#8221;. Byna elke Afrikaland het ingekoop by di\u00e9 besware.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Teenkanting teen die Internasionale Strafhof het duideliker geword tydens &#8216;n debat oor die Strafhof se jaarverslag wat in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gelewer is. Suid-Afrika het nie aan die debat deelgeneem nie. Die VN-sekretaris-generaal, Ban Ki-Moon het President Jacob Zuma die naweek in &#8216;n telefoniese gesprek probeer oorreed om die besluit te heroorweeg. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41559\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ban Ki-Moon soebat by Zuma oor Strafhof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":9689,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,7893,9955,5885,23431,266,2242,6620],"class_list":["post-41559","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-den-haag","tag-internasionale-strafhof","tag-kenia","tag-neo-kolonialisme","tag-rassisme","tag-suid-afrika","tag-uganda"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41559","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41559"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41559\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9689"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41559"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41559"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41559"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}