{"id":41531,"date":"2016-10-28T11:45:36","date_gmt":"2016-10-28T09:45:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41531"},"modified":"2016-10-28T11:45:36","modified_gmt":"2016-10-28T09:45:36","slug":"polisie-beveg-misdaad-sonder-lugreeling","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41531","title":{"rendered":"Polisie beveg misdaad &#8216;sonder lugre\u00ebling&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die Openbare Dienste Kommissie (ODK) het gister sy kommer uitgespreek oor die impak wat ho\u00eb misdaadsyfers en slegte werksomstandighede het op die moraal van polisiebeamptes in die groter Bloemfontein area.<\/p>\n<p>Provinsiale ODK Kommissaris Henk Boshoff s\u00ea die moraal van polisiebeamptes is baie laag alhoewel hulle lojaal bly en hard werk onder baie moeilike omstandighede. <\/p>\n<p>Hierdie bevinding is gemaak tydens inspeksies by drie polisiekantore \u2013 Bainsvlei, Bloemspruit en Kopanong . Twee van di\u00e9 kantore het van die hoogste moord en geweldsmisdaadsyfers in die provinsie.<\/p>\n<p>\u2018n Ernstige tekort aan polisiebeamptes is ook tydens die inspeksies gevind. Boshoff het \u2018n dringende beroep gedoen op regeringsdepartemente om saam te span en dringend in te gryp. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea alhoewel daar tans gekyk word na die opgradering van polisiekantore \u2013 wat die aanstel van meer beamptes kan beteken \u2013 sal die werkslas en die tekort aan kantoorspasie aangespreek moet word. <\/p>\n<p>Boshoff s\u00ea by een van die polisiekantore moet drie beamptes vanuit \u2018n beknopte kantoor sonder lugre\u00ebling werk. <\/p>\n<p>Bron: OFM <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Openbare Dienste Kommissie (ODK) het gister sy kommer uitgespreek oor die impak wat ho\u00eb misdaadsyfers en slegte werksomstandighede het op die moraal van polisiebeamptes in die groter Bloemfontein area. Provinsiale ODK Kommissaris Henk Boshoff s\u00ea die moraal van polisiebeamptes is baie laag alhoewel hulle lojaal bly en hard werk onder baie moeilike omstandighede. Hierdie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41531\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie beveg misdaad &#8216;sonder lugre\u00ebling&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32778,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4976,218,5169],"class_list":["post-41531","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bloemfontein","tag-misdaad","tag-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41531","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41531"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41531\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32778"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41531"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41531"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41531"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}