{"id":41522,"date":"2016-10-27T07:56:41","date_gmt":"2016-10-27T05:56:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41522"},"modified":"2016-10-27T08:08:35","modified_gmt":"2016-10-27T06:08:35","slug":"brittanje-se-oorlogsonderrok-hang-ver-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41522","title":{"rendered":"Brittanje se oorlogsonderrok hang ver uit"},"content":{"rendered":"<p>Rusland het NAVO se opbou aan sy grens gekritiseer en ges\u00ea dit sal geensins bydra om noordelike Europa veiliger te maak nie.<\/p>\n<p>Die Britse sekretaris van Verdediging, Sir Michael Fallon het by NAVO se hoofkwartier in Brussel verklaar: &#8220;Dit is Brittanje wat NAVO wil versterk met die ekstra gerusstelling wat ons in staat is om aan te bied.<\/p>\n<p>&#8220;Hoewel ons die Europese Unie verlaat het, sal ons baie meer doen om die oostelike en suidelike flanke van NAVO te help verseker.&#8221;<\/p>\n<p>&#8216;n MoD woordvoerder het bygevoeg: &#8220;Die Verenigde Koninkryk verhoog sy pakket van maatre\u00ebls om sy bondgenote in Europa te ondersteun, ten spyte van &#8216;n meer selfgeldende Rusland.&#8221;<\/p>\n<p>Soveel as ses NAVO-lande is glo bereid om magte na die Swartsee-gebied te stuur in 2017, s\u00ea NAVO se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea Kanada, Duitsland, Nederland, Pole, Turkye, en die VSA het hul planne om eenhede te stuur na Roemeni\u00eb vir &#8216;n versterking van NAVO in die Swartsee-gebied bevestig.<\/p>\n<p>Sewentien NAVO-lidlande sal hul milit\u00eare magte aan die vier multinasionale bataljonne afstaan, wat die Noord-Atlantiese Verdrag sal ontplooi in Oos-Europa aan die begin van 2017.<\/p>\n<p>Noorwe\u00eb het Maandag aangekondig dat meer as 300 Amerikaanse seesoldate op &#8216;n rotasie-grondslag digby die Russiese grens gestasioneer sal word. Vanaf Januarie 2017 sal hulle met opleiding en maneuvers besig wees.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse soldate sal by die Vaernes-lughawe naby Trondheim ge\u00adstasioneer wees. <\/p>\n<p>Die aankondiging kom teen die agtergrond van Brittanje se insinking na Brexit. Die VK probeer tans om lewe te blaas in NAVO deur konflik met Rusland aan te blaas. Hulle gebruik die Oekra\u00efne en Siri\u00eb as verskonings.<\/p>\n<p>Al geniet Noorwe\u00eb goeie betrekkinge met sy buurland Rusland, het die Noord-\u00adAtlantiese Verdragsorganisasie bondgenote\u00ad gevra om by te dra tot die grootste milit\u00eare opbou op Rusland se grense sedert die Koue Oorlog.<\/p>\n<p>NAVO beplan &#8216;n uitgerekte stryd teen Moskou.<\/p>\n<p>Frankryk, Denemarke, Itali\u00eb en ander bondgenote sal na verwagting aansluit by die vier gevegsgroepe wat deur Amerika, Duitsland, Brittanje en Kanada gelei word en in Pole, Litaue, Estland en Letland ontplooi sal word.<\/p>\n<p>Volgens Russiese bronne sal die NAVO-magte ook gekonsentreer word in die omgewing van Kaliningrad, &#8216;n Russiese enklawe tussen Pole en Litaue. <\/p>\n<p>Nog &#8216;n bron het ges\u00ea Russiese skepe bewapen met Kalibr langafstandkruismissiele is na die enklawe gestuur. &#8220;Die vloot se potensiaal fokus en sal aansienlik uitgebrei word in die Noord-Europese milit\u00eare teater,&#8221; het die bron ges\u00ea aan Interfax.<\/p>\n<p>Rusland is bewus daarvan dat NAVO hul energiebronne wil kaap en &#8216;n verskoning soek om dit te doen.<\/p>\n<p>Daarbenewens raak die VSA se penarie in Siri\u00eb al hoe groter. NAVO het ook aangedring dat Rusland aanvalle op Siri\u00eb se Aleppo staak, het NAVO se sekretaris-generaal Stoltenberg Woensdag by sy aankoms die ministeri\u00eble vergadering van die alliansie ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Rusland het die reg om in internasionale waters te wees. [&#8230;] Die ding wat anders is hierdie keer, is dat ons bekommerd is oor die moontlikheid dat die Kuznetsov gebruik kan word as &#8216;n platform vir meer aanvalle op Aleppo en Siri\u00eb, en sodoende die humanit\u00eare katastrofe wat ons reeds sien in Aleppo en Siri\u00eb te vererger,&#8221; hy het ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Obama-administrasie probeer hul &#8220;rebelle&#8221;, eintlik terroriste, in Siri\u00eb red nadat Rusland se skietstaking wat hulle die geleentheid gegee het om oor te gee, misluk het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rusland het NAVO se opbou aan sy grens gekritiseer en ges\u00ea dit sal geensins bydra om noordelike Europa veiliger te maak nie. Die Britse sekretaris van Verdediging, Sir Michael Fallon het by NAVO se hoofkwartier in Brussel verklaar: &#8220;Dit is Brittanje wat NAVO wil versterk met die ekstra gerusstelling wat ons in staat is om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41522\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brittanje se oorlogsonderrok hang ver uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39621,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4905,15225,5878,2078,23420],"class_list":["post-41522","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brittanje","tag-konflik","tag-navo","tag-rusland","tag-swart-see"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41522","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41522"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41522\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39621"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41522"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41522"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41522"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}