{"id":41514,"date":"2016-10-27T07:13:13","date_gmt":"2016-10-27T05:13:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41514"},"modified":"2016-10-27T08:11:24","modified_gmt":"2016-10-27T06:11:24","slug":"twee-kragtige-aardbewings-tref-italie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41514","title":{"rendered":"Twee kragtige aardbewings tref Itali\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Twee kragtige aardbewings het sentraal-Itali\u00eb twee ure uit mekaar getref.<\/p>\n<p>Alhoewel honderde mense in Augustus in dieselfde gebied in &#8216;n aardbewing dood is, is daar nog geen verslae van ongevalle ontvang nie. <\/p>\n<p>Albei die jongste aardbewings was oos van die stad Perugia. Die Amerikaanse Geologiese Instituut s\u00ea die eerste aardbewing was 5,5 en die tweede 6,1. Albei se episentrum was naby die dorpie Visso. <\/p>\n<p>Volgens berigte is die dorp Ussita die ergste getref. <\/p>\n<p>&#8216;n Kragtige aardbewing het die dorp Amatrice in dieselfde streek in Augustus getref waartydens 300 mense dood en groot skade aangerig is. Amatrice is sowat 70 kilometer vanaf Visso.<\/p>\n<p>Die twee sterk aardbewings in die sentrale deel van Itali\u00eb Woensdagaand, het &#8220;apokaliptiese&#8221; skade veroorsaak volgens berigte.<\/p>\n<p>Maar &#8216;n uur na die skuddings, was daar nog geen berigte van ernstige beserings of tekens van mense wat vasgevang word in puin nie, s\u00ea die hoof van Itali\u00eb se burgerlike beskermingsagentskap, Fabrizio Curcio.<\/p>\n<p>&#8216;n Handjievol mense is behandel vir geringe beserings of angs by hospitale en &#8216;n 73-jarige man is dood aan &#8216;n hartaanval, moontlik veroorsaak deur skok weens die aardbewing, het plaaslike owerhede aan die ANSA-nuusagentskap ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee kragtige aardbewings het sentraal-Itali\u00eb twee ure uit mekaar getref. Alhoewel honderde mense in Augustus in dieselfde gebied in &#8216;n aardbewing dood is, is daar nog geen verslae van ongevalle ontvang nie. Albei die jongste aardbewings was oos van die stad Perugia. Die Amerikaanse Geologiese Instituut s\u00ea die eerste aardbewing was 5,5 en die tweede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41514\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee kragtige aardbewings tref Itali\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41515,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6884,7546,14560,17485],"class_list":["post-41514","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aardbewings","tag-italie","tag-richterskaal","tag-skudding"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41514","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41514"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41514\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41515"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41514"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41514"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41514"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}