{"id":41510,"date":"2016-10-27T06:43:21","date_gmt":"2016-10-27T04:43:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41510"},"modified":"2016-10-27T06:43:21","modified_gmt":"2016-10-27T04:43:21","slug":"hop-huise-in-die-vrystaat-word-verkwansel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41510","title":{"rendered":"HOP-huise in die Vrystaat word verkwansel"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart huiseienaar beskou klaarblyklik die geskenk van &#8216;n HOP-huis as &#8216;n bate om te verkwansel. &#8216;n Skokkende aantal van di\u00e9 regeringshuise word verkoop. <\/p>\n<p>Dit is in die parlement onthul dat al hoe meer HOP-huisbegunstigdes in die Vrystaat hulle huise vir kontant wol ruil.<\/p>\n<p>Luidens &#8216;n geskrewe antwoord op &#8216;n parlement\u00eare vraag, het die meeste oordrag van titelaktes vir HOP-huise landwyd tot en met Junie vanjaar, in die Vrystaat plaasgevind. <\/p>\n<p>Die minister van Menslike Nedersettings, Lindiwe Sisulu s\u00ea meer as 62 700 geregistreerde titelaktes in di\u00e9 provinsie, of 33% van die huise, is na \u2018n ander persoon as die oorspronklike eienaar oorgedra. <\/p>\n<p>Die geldwaarde van die oordragte beloop meer as R889 000. Sisulu s\u00ea die syfers raak egter net oorspronklike begunstigdes, wat wel die titelaktes van die HOP-huis in hulle naam geregistreer het. <\/p>\n<p>Die statistieke kan veel erger lyk aangesien daar nasionaal \u2018n groot agterstand is met die registrasie van titelaktes. <\/p>\n<p>Baie eienaars verkoop ook hulle huise onwettig en nog voor die huis in hulle naam geregistreer is. <\/p>\n<p>Gauteng was die kleinste sondaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart huiseienaar beskou klaarblyklik die geskenk van &#8216;n HOP-huis as &#8216;n bate om te verkwansel. &#8216;n Skokkende aantal van di\u00e9 regeringshuise word verkoop. Dit is in die parlement onthul dat al hoe meer HOP-huisbegunstigdes in die Vrystaat hulle huise vir kontant wol ruil. Luidens &#8216;n geskrewe antwoord op &#8216;n parlement\u00eare vraag, het die meeste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41510\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;HOP-huise in die Vrystaat word verkwansel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36934,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23414,16998,9980,6307],"class_list":["post-41510","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gratis-behuising","tag-hop-huise","tag-lokasies","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41510","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41510"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41510\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36934"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41510"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41510"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41510"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}