{"id":41488,"date":"2016-10-26T07:03:30","date_gmt":"2016-10-26T05:03:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41488"},"modified":"2016-10-26T07:03:30","modified_gmt":"2016-10-26T05:03:30","slug":"mynbeserings-dodeliker-as-apartheid-styg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41488","title":{"rendered":"Mynbeserings, dodeliker as apartheid, styg"},"content":{"rendered":"<p>Beserings tydens mynongelukke het van meer as 2 600 tot meer as 3000 gestyg. Suid-Afrika is die tuiste van diepste myne ter w\u00eareld waar werkers tot 4 km onder die oppervlak werk.<\/p>\n<p>Die sterftesyfer wat deur mynongelukke in die land veroorsaak word, het &#8216;n afname verlede jaar getoon.<\/p>\n<p>Dit is volgens die jaarverslag van die Nasionale Departement van Mynwese. Volgens die departement het altesaam 79 mynwerkers hulle lewens tydens die 2015\/2016 boekjaar verloor, teenoor 71 in die vorige boekjaar. <\/p>\n<p>In Januarie 2015 tot Desember 2015 kan daar &#8216;n afname waargeneem word. Die verslag dui daarop dat beserings tydens mynongelukke egter van meer as 2 600 tot meer as 3000 gestyg het. <\/p>\n<p>Die departement s\u00ea herhaalde ongelukke by myne het daartoe gelei dat veiligheid- en gesondheidsinspeksies by myne drasties moes toeneem. <\/p>\n<p>Statistieke wys dat goud- en platinummyne tot die meeste ongelukke in die land bydra, en die departement het hernude kommer oor die stand van mynveiligheid in die land uitgespreek.<\/p>\n<p>Platinum kan nie veilig bestuur word nie omdat die myne baie diep is, met &#8216;n baie smal some, wat geologies onstabiel is, s\u00ea BHP se woordvoerder Ruban Yogarajah.<\/p>\n<p>Die regering is bekommerd oor veiligheidsinspeksies, maar die bedryf s\u00ea inspekteurs veroorsaak arbitr\u00eare werkstakings oor veiligheid, en dit kos miljarde rande aan verlore produksie wat werksgeleenthede op die spel plaas.<\/p>\n<p>Maar die ANC s\u00ea die styging in die dodetal toon die behoefte om hul ondersoeke te verhoog. In Julie hjet die regering 38 inspekteurs bygehuur.<\/p>\n<p>In 1993, die jaar voor Nelson Mandela Suid-Afrika se eerste swart president geword het, het 615 mynwerkers gesterf, baie meer as aan die hand van &#8220;apartheid&#8221; se sogenaamde polisiegeweld. <\/p>\n<p>Teen 2009 het die koers tot 167 gedaal en dit het nou 77 in 2015 bereik, het die Kamer van Mynwese ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beserings tydens mynongelukke het van meer as 2 600 tot meer as 3000 gestyg. Suid-Afrika is die tuiste van diepste myne ter w\u00eareld waar werkers tot 4 km onder die oppervlak werk. Die sterftesyfer wat deur mynongelukke in die land veroorsaak word, het &#8216;n afname verlede jaar getoon. Dit is volgens die jaarverslag van die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":21431,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4938,5266,6059,23407,23408],"class_list":["post-41488","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-apartheid","tag-mynbou","tag-myne","tag-mynongelukke","tag-sterftesyfer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41488","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41488"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41488\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21431"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41488"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41488"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41488"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}