{"id":41482,"date":"2016-10-26T06:40:51","date_gmt":"2016-10-26T04:40:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41482"},"modified":"2016-10-26T06:40:51","modified_gmt":"2016-10-26T04:40:51","slug":"oproer-oor-paaie-het-nie-swart-inwoners-se-dors-geles-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41482","title":{"rendered":"Oproer oor paaie het nie swart inwoners se dors geles nie"},"content":{"rendered":"<p>Die ernstige tekort aan water weens die erge droogte in die Noord-Kaap is nou inwoners van Van Zylsrus se grootste bekommernis en nie meer paaie nie.<\/p>\n<p>Swartes van di\u00e9 dorp het gister met lede van die Noord-Kaapse regering se uitvoerende raad vergader. <\/p>\n<p>Die John Taolo Gaetsewe streek \u2013 waarvan die dorp deel uitmaak \u2013 hou al vir jare lank betogings &#8220;oor die swak toestand van paaie&#8221;. <\/p>\n<p>Maar dit wil voorkom of die paaie as verskoning gebruik word om nie skool te gaan nie. Skole in die gebied is al vir maande gesluit as gevolg van oproer hieroor. <\/p>\n<p>Premier Sylvia Lucas s\u00ea die tekort aan water was egter Dinsdag een van die grootste besprekingspunte aangesien bouwerk aan paaie in die gebied fluks voortgaan.<\/p>\n<p>&#8220;Gelukkig vir ons is dit minder as 30 kilometer grondpad \u2013 slegte grondpad \u2013 wat ons besig is om te herstel. Ons is op Van Zylsrus waar ons \u2018n gemeenskapsvergadering gehad het. Inwoners kla oor maatskaplike euwels, grondpaaie en munisipale dienste \u2013 veral die tekort aan water&#8221; s\u00ea Lucas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ernstige tekort aan water weens die erge droogte in die Noord-Kaap is nou inwoners van Van Zylsrus se grootste bekommernis en nie meer paaie nie. Swartes van di\u00e9 dorp het gister met lede van die Noord-Kaapse regering se uitvoerende raad vergader. Die John Taolo Gaetsewe streek \u2013 waarvan die dorp deel uitmaak \u2013 hou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41482\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oproer oor paaie het nie swart inwoners se dors geles nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41483,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14425,8414,4817,6982,5178],"class_list":["post-41482","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-droogte","tag-noord-kaap","tag-onderwys","tag-paaie","tag-skole"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41482","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41482"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41482\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41483"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41482"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41482"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41482"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}