{"id":41480,"date":"2016-10-26T06:33:54","date_gmt":"2016-10-26T04:33:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41480"},"modified":"2016-10-26T07:57:03","modified_gmt":"2016-10-26T05:57:03","slug":"boer-gryp-plaasaanvaller-se-wapen-om-dood-te-ontsnap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41480","title":{"rendered":"Boer gryp plaasaanvaller se wapen om dood te ontsnap"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer is op sy plaas by Rashoop naby Brits vanoggend aangeval deur swart plaasaanvallers.<\/p>\n<p>Noordwes-polisiewoordvoerder se, Pelonomi Makau, s\u00ea drie swartes het by die plaashuis ingebreek teen ongeveer 03:00. Hulle het glo geld ge\u00ebis.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea die 76-jarige boer is in die bobeen geskiet en het &#8216;n steekwond in die bors opgedoen.<\/p>\n<p>Hy het daarin geslaag om die swart aanvaller se vuurwapen in die hande te kry en het op die aanvallers losgebrand. Hy het een van hulle gewond.<\/p>\n<p>Makau s\u00ea die boer het daarna die bure ontbied. Beide die boer en die verdagte is na die hospitaal gehaas. Die vermeende aanvaller is onder polisiebewaking.<\/p>\n<p>Makau s\u00ea die twee ander aanvallers het daarin geslaag om van die toneel te vlug met &#8216;n onbekende bedrag geld en selfone.<\/p>\n<p>&#8216;n Saak van poging tot moord en huisroof word ondersoek.<\/p>\n<p>Intussen het meer as tweehonderd swart grondbesetters geweier om drie plase te verlaat wat hulle buite Brits in Noordwes beset het. <\/p>\n<p>Die besetters, hoofsaaklik van die nabygel\u00eb Majakaneng, het in weerwil van &#8216;n uitsettingsbevel gisteroggend woonstrukture op die grond opgerig. <\/p>\n<p>Hulle voer aan dat hulle nie genoeg kommunale grond het nie, terwyl die plase baie plek het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer is op sy plaas by Rashoop naby Brits vanoggend aangeval deur swart plaasaanvallers. Noordwes-polisiewoordvoerder se, Pelonomi Makau, s\u00ea drie swartes het by die plaashuis ingebreek teen ongeveer 03:00. Hulle het glo geld ge\u00ebis. Sy s\u00ea die 76-jarige boer is in die bobeen geskiet en het &#8216;n steekwond in die bors opgedoen. Hy het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41480\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boer gryp plaasaanvaller se wapen om dood te ontsnap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":23737,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[14222,218,7298,9086,2261],"class_list":["post-41480","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-grondbesetters","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41480","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41480"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41480\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23737"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41480"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41480"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41480"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}