{"id":41472,"date":"2016-10-25T06:47:50","date_gmt":"2016-10-25T04:47:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41472"},"modified":"2016-10-25T08:53:52","modified_gmt":"2016-10-25T06:53:52","slug":"venezuela-se-referendum-afgestel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41472","title":{"rendered":"Venezuela se referendum afgestel"},"content":{"rendered":"<p>Wetgewers in Venezuela is woedend oor \u2018n besluit deur die verkiesingsowerhede om voorbereidings vir &#8216;n referendum te staak en s\u00ea daar is \u2018n \u201caftakeling van grondwetlike orde\u201d aan die orde van die dag. <\/p>\n<p>Die aankondiging is tydens \u2018n noodsitting oor die ekonomiese en politieke krisis in die olieryke Suid-Amerikaanse land gemaak. Die sitting is vir \u2018n wyle in chaos gedompel toe \u2018n groep van Maduro se ondersteuners verby veiligheidswagte gebars en die Nasionale Vergadering binnegestorm het. Die sitting is na 45 minute hervat.<\/p>\n<p>Die wetgewers het \u2018n beroep op inwoners van Venezuela gedoen om die grondwet \u201caktief te verdedig\u201d.<\/p>\n<p>\u201cDie voortslepende staatsgreep wat in Venezuela aan die gang is, het daartoe gelei dat ons die geleentheid vir \u2018n herroepingsreferendum ontneem is,\u201d het die meerderheidsleier, Julio Borges, van die sentraal-regse opposisiekoalisie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Wetgewers wat die land se president Nicolas Maduro steun, het op hul beurt die opposisie daarvan beskuldig dat hulle \u2018n staatsgreep beplan met die VSA wat daaragter sit.<\/p>\n<p>Die hooggeregshof het die wetgewende meerderheid van minagting van die hof beskuldig nadat hulle, ondanks \u2018n ondersoek na verkiesingsbedrog, onlangs drie wetgewers ingehuldig het.<\/p>\n<p>Die opposisie s\u00ea die aantygings is vals en die hof is \u201cMaduro se skoothondjie\u201d.<\/p>\n<p>Die hof het sedert die opposisie in Januarie van jaar beheer oorgeneem het, elke wetsontwerp afgeskiet wat in die Nasionale Vergadering aanvaar is.<\/p>\n<p>Intussen het die Pous die land besoek om die krisis te bespreek. Sedert die olieprys gedaal het, sukkel die land ekonomies.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wetgewers in Venezuela is woedend oor \u2018n besluit deur die verkiesingsowerhede om voorbereidings vir &#8216;n referendum te staak en s\u00ea daar is \u2018n \u201caftakeling van grondwetlike orde\u201d aan die orde van die dag. Die aankondiging is tydens \u2018n noodsitting oor die ekonomiese en politieke krisis in die olieryke Suid-Amerikaanse land gemaak. Die sitting is vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41472\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Venezuela se referendum afgestel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41473,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5049,23403,8919,5827,2848],"class_list":["post-41472","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-olie","tag-regime-verandering","tag-staatsgreep","tag-venezuela","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41472","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41472"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41472\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41473"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41472"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41472"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41472"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}