{"id":41415,"date":"2016-10-21T07:42:30","date_gmt":"2016-10-21T05:42:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41415"},"modified":"2016-10-21T07:42:30","modified_gmt":"2016-10-21T05:42:30","slug":"swart-skoolkinders-ingebus-vir-powere-opmars-na-uniegebou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41415","title":{"rendered":"Swart skoolkinders ingebus vir powere opmars na Uniegebou"},"content":{"rendered":"<p>Die optog na die Uniegebou in Pretoria wat deur oproerige &#8220;studente&#8221; gehou is, was &#8216;n mislukking.<\/p>\n<p>Die leier van die studente wat Donderdag die opmars gere\u00ebl het, Vusi Mahlangu, het swartes uitgekryt wat op sosiale media s\u00ea hulle ondersteun die saak, maar nie wil deelneem aan optogte nie. <\/p>\n<p>Mahlangu s\u00ea hulle het ondersteuningsboodskappe van vakbonde en van ouers gekry, maar geen van di\u00e9 ondersteuners neem deel aan hulle protesoptrede nie. <\/p>\n<p>Ho\u00ebrskoolleerders van Soshanguve, Attridgeville en Mamelodi, waarvan verreweg die meeste nooit &#8216;n universiteit sal sien nie, is ingebus om te betoog ter ondersteuning van die veldtog oor gratis onderwys.<\/p>\n<p>Intussen probeer die Raad van die Universiteit van die Wes-Kaap nou &#8220;maatskaplike kwessies in die samelewing&#8221; blameer vir hul swak bestuur om belhamels toe te laat om die plek so te s\u00ea in puin te l\u00ea.<\/p>\n<p>Hulle s\u00ea die huidige vlaag oproer op kampusse landwyd is &#8216;n &#8220;simptoom van groter maatskaplike kwessies in die samelewing&#8221;. <\/p>\n<p>Die geweld, brandstigting, aanhitsing en intimidasie het in werklikheid direk en heel voorspelbaar van die Universiteit van Kaapstad oorgespoel. <\/p>\n<p>Aanlynplatforms en ander metodes moet nou ingespan word om studente te help om die akademiese jaar te voltooi nadat kontak-lesings vir die res van die jaar opgeskort is weens moordaanslae op veiligheidswagte, voortslepende geweld en brandstigting. <\/p>\n<p>Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat gaan ondersoek doen na die skietery waarin &#8216;n voormalige studenteraadpresident van die Universiteit van die Witwatersrand, Shaeera Kalla, en twee ander studente getref is deur rubberkoe\u00ebls.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die polisie, Sally de Beer, s\u00ea die Gautengse polisiekommisaris, luitenant-generaal Deliwe de Lange, het Kalla in die hospitaal besoek.<\/p>\n<p>Die rewolusion\u00eares by Wits probeer die voorval vir propaganda uitbuit.<\/p>\n<p>Die studenteraad van Wits s\u00ea Kalla het ten tye van die skietery haar hande in die lug gehad, maar het geen kommentaar gelewer op die vandalisme, intimidasie en openbare geweld wat die oproeriges pleeg nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die optog na die Uniegebou in Pretoria wat deur oproerige &#8220;studente&#8221; gehou is, was &#8216;n mislukking. Die leier van die studente wat Donderdag die opmars gere\u00ebl het, Vusi Mahlangu, het swartes uitgekryt wat op sosiale media s\u00ea hulle ondersteun die saak, maar nie wil deelneem aan optogte nie. Mahlangu s\u00ea hulle het ondersteuningsboodskappe van vakbonde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41415\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart skoolkinders ingebus vir powere opmars na Uniegebou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41418,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15655,23368,8661,23387],"class_list":["post-41415","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-opmars","tag-rewolusioneres","tag-studente","tag-unigebou"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41415","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41415"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41415\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41418"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41415"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41415"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41415"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}