{"id":41404,"date":"2016-10-21T07:02:00","date_gmt":"2016-10-21T05:02:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41404"},"modified":"2016-10-21T07:02:00","modified_gmt":"2016-10-21T05:02:00","slug":"moord-op-tolk-ruk-potchefstroom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41404","title":{"rendered":"Moord op tolk ruk Potchefstroom"},"content":{"rendered":"<p>Die moord op &#8216;n tolk van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. <\/p>\n<p>Die 46-jarige Maria Arangies (links op foto) van die Taaldirektoraat se tolkdienste op di\u00e9 kampus is gedurende in &#8216;n gewapende huisaanval doodgeskiet.<\/p>\n<p>Die direkteur van die Taaldirektoraat, Johan Blaauw, s\u00ea hulle het vanoggend nadat klasse reeds begin het, eers uitgevind wat gebeur het.<\/p>\n<p>Blaauw het ges\u00ea die talentvolle Arangies was die afgelope tien jaar verbonde  aan die Taaldirektoraat.<\/p>\n<p>&#8220;Arangies was &#8216;n baie begaafde en intellektuele mens. Sy het haar regsgraad voltooi, en toe haar studies voortgesit in die mediese rigting. Sy het as tolk in die gesondheidswetenskappe vir studente in lesings opgetree.&#8221;<\/p>\n<p>Blaauw s\u00ea sy was besig om haarself in &#8216;n farmaseutiese rigting te bekwaam. Hy het die sinnelose moord veroordeel, veral dat &#8216;n begaafde mens s\u00f3 &#8216;n wrede dood moes tegemoetkom. &#8220;Dit is &#8216;n mors van &#8216;n lewe,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens polisiewoordvoerder in Noordwes, Kelebogile Moleko, is Arangies buite haar huis in Mooivalleipark geskiet. Moleko het bevestig dat Arangies dood is terwyl sy die huis binnegestrompel het.<\/p>\n<p>Vyf swart aanvallers het daarna nog &#8216;n vrou wat in die huis was, aangerand. Di\u00e9 beseerde Lieske Burger (regs op foto), wat ernstige kopbeserings opgedoen het, is in &#8216;n plaaslike hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p>Burger was na bewering Arangies se huismaat. <\/p>\n<p>Maleko s\u00ea die rowers het met juweliersware, &#8216;n televisiestel, &#8216;n rekenaar en ander waardevolle items op die vlug geslaan. <\/p>\n<p>Moleko s\u00ea niemand is nog in hegtenis geneem nie.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die moord op &#8216;n tolk van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. Die 46-jarige Maria Arangies (links op foto) van die Taaldirektoraat se tolkdienste op di\u00e9 kampus is gedurende in &#8216;n gewapende huisaanval doodgeskiet. Die direkteur van die Taaldirektoraat, Johan Blaauw, s\u00ea hulle het vanoggend nadat klasse reeds begin het, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41404\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moord op tolk ruk Potchefstroom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41405,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[15787,5170,8672,5308],"class_list":["post-41404","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-huisaanval","tag-moord","tag-potchefstroom","tag-tolk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41404","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41404"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41404\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41405"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41404"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41404"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41404"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}