{"id":41340,"date":"2016-10-17T08:05:27","date_gmt":"2016-10-17T06:05:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41340"},"modified":"2016-10-17T08:24:19","modified_gmt":"2016-10-17T06:24:19","slug":"kerry-smeek-terwyl-russe-skoonmaak-in-sirie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41340","title":{"rendered":"Kerry smeek terwyl Russe skoonmaak in Siri\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Byeenkoms van belangrike w\u00eareld- en streeksmagte, in Switserland en onder voorsitterskap van die VSA, het min vordering gemaak om die konflik in Siri\u00eb finaal te besleg.<\/p>\n<p>Rusland het die VSA verlede week voor &#8216;n ultimatum gestel en ges\u00ea hulle sal nie milit\u00eare ingryping duld nie. Russiese S-400 missiele is ontplooi om Amerikaanse lugaanvalle teen die Siriese weermag te keer.<\/p>\n<p>Die VSA het daarna die aftog geblaas en &#8216;n mediastilte het oor die VSA gedaal, waarskynlik om die kanse van die Demokrate se Hillary Clinton te verbeter aangesien sy as die oorlogsugtige kandidaat bekend staan.<\/p>\n<p>Net &#8216;n week tevore is verwoede oorlogskoors deur dieselfde media aangeblaas in &#8216;n poging om hul &#8220;gematigde rebelle&#8221;, terroriste en ISIS-simpatiseerders, uit die verknorsing te red en lesers kon verskoon word as hulle onder die indruk gekom het van die ergste krisis in die nuwe Koue Oorlog tot nog toe.<\/p>\n<p>Amerika se minister van buitelandse sake, John Kerry, het Saterdag vir vier en &#8216;n half uur met top diplomate van Rusland en streeksmagte, onder meer Saoedi-Arabi\u00eb, Turkye, Katar, Irak, Egipte, Jordani\u00eb en Iran, vergader om die pad vorentoe te bepaal na die Amerikaanse nederlaag.<\/p>\n<p>Voorheen het die radelose Kerry telkens verwys na Russiese &#8220;oorlogsmisdade&#8221; in Siri\u00eb om druk op die Russe te plaas.<\/p>\n<p>Die onderhandelinge was midde groter dringendheid oor die stad Aleppo, waar Amerikaans-gesteunde terroriste genadeloos deur die Siri\u00ebrs en Russe uitgedelg word.<\/p>\n<p>Kerry se nuwe benadering kom n\u00e1 verlede maand se mislukte skietstilstand, wat binne dae ten gronde gegaan het nadat die terroriste nie uit die gebied wou beweeg soos ooreengekom nie.<\/p>\n<p>Die onderhandelaars het &#8216;n dapper front voorgehou toe hulle in Lausanne byeengekom het in &#8216;n poging om die Clinton-kamp &#8216;n verleentheid te spaar. Die enigste punt waarop ooreengekom is, was om gesprekke te hervat.<\/p>\n<p>Rusland het klem geplaas dat daar geen onderskeid is tussen al-Ka\u00efda-gesteunde militante, wat op die Verenigde Nasies se lys van terroriste-organisasies is, en &#8220;gematigde rebelle&#8221; wat Amerikaanse steun geniet nie.<\/p>\n<p>Washington het weer probeer voorgee dat die lugaanvalle op die oostelike dele van Aleppo gestaak moet word om die &#8220;verskille&#8221; uit te pluis tussen die &#8220;twee groepe&#8221;, wat in wese &#8216;n oproep is net soos die vorige een, om die terroriste kans te gee om te herstel.<\/p>\n<p>Terwyl die VSA oor maande se onderhandelinge toegewings moes maak, is die hoofstroommedia tjoepstil. Kerry het na afloop van die vergadering ges\u00ea ministers het met voorstelle vorendag gekom wat &#8220;die moontlikheid van &#8216;n verskillende benadering\u201d inhou, maar het geen besonderhede verstrek nie.<\/p>\n<p>Saterdag het Siriese en Russiese lug\u00adaanvalle verskeie gebiede in rebelle-\u00adhande in Aleppo gebombardeer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Byeenkoms van belangrike w\u00eareld- en streeksmagte, in Switserland en onder voorsitterskap van die VSA, het min vordering gemaak om die konflik in Siri\u00eb finaal te besleg. Rusland het die VSA verlede week voor &#8216;n ultimatum gestel en ges\u00ea hulle sal nie milit\u00eare ingryping duld nie. Russiese S-400 missiele is ontplooi om Amerikaanse lugaanvalle teen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41340\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kerry smeek terwyl Russe skoonmaak in Siri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39569,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,11115,2078,10641,7829,2848],"class_list":["post-41340","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-john-kerry","tag-rusland","tag-sirie","tag-terreur","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41340","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41340"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41340\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39569"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41340"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41340"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41340"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}