{"id":4134,"date":"2009-02-05T06:28:33","date_gmt":"2009-02-05T06:28:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4134"},"modified":"2009-02-05T06:28:33","modified_gmt":"2009-02-05T06:28:33","slug":"obama-veldtogbestuurder-kry-sewesyferboekkontrak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4134","title":{"rendered":"Obama-veldtogbestuurder kry sewesyferboekkontrak"},"content":{"rendered":"<p>Barack Obama se veldtogbestuurder, David Plouffe, het ingestem tot &#39;n sewesyferooreenkoms om &#39;n boek te skryf oor verlede jaar se presidensi&euml;le verkiesing. &quot;The Audacity to Win: The Inside Story and Lessons of Barack Obama&#39;s Historic Victory&quot; sal rondom September deur Viking uitgegee word.<\/p>\n<p> Luidens &#39;n verklaring wat Woensdag deur Viking uitgereik is, sal die boek &#39;n unieke, ho&euml;vlakverslag lewer oor onder andere &ldquo;die samesprekings rondom deelname ondanks skraal kanse, die verbete prim&ecirc;re stryd met Hillary Clinton, die drama van die algemene verkiesingsveldtog teen John McCain en die strategiese roetes wat geneem is &#8211; en nie geneem is nie &#8230; Die boek sal ook die lesse uiteensit wat geleer is met die vorming van &#39;n nuwe onderneming ter waarde van $1 miljard &#8211; die gebruik van tegnologie, krisis bestuur, voetsoolvlak- en personee bestuur.&rdquo; Viking is &#39;n druknaam van die Penguin Groep (VSA).<\/p>\n<p> Belangstelling in Plouffe se boek is sterk. Die Obama-veldtog het nie net die meeste geld n&oacute;g ingesamel vir &#39;n presidensi&euml;le veldtog nie -ongeveer $750 miljoen- maar dit word wyd en syd geloof as die mees gesofistikeerde en bes georganiseerde veldtog. Plouffe se liter&ecirc;re verteenwoordiger, die Washingtonse advokaat Robert Barnett, het aan Associated Press ges&ecirc; dat 17 drukname (sommige vanuit dieselfde uitgewer) om sy boek meegeding het.<\/p>\n<p> &ldquo;Vir di&eacute; van ons wat Obama-ondersteuners was en wat dwarsdeur die veldtog dosyne, indien nie honderde, e-posse ontvang het, voel dit asof jy hierdie man ken en dat jy meer wou weet,&rdquo; het die president van Viking, Clara Ferraro, aan AP gese. &ldquo;Sy e-posse was baie inspirerend en opreg. Ek sou een van hulle lees en dink: &#39;hierdie veldtog is so slim.&#39;&rdquo; Sommige van daardie e-posse mag dalk in die boek beland, het Ferraro ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Ferraro en Barnett het geweier om finansi&euml;le besonderhede te gee, maar twee uitgewers het ges&ecirc; dat die aanbod minstens $1,5 miljoen tot $2 miljoen gehaal het. Die twee woordvoerders het gevra om nie ge&euml;dentifiseer te word nie, siende dat hulle nie onderhandelinge mag bespreek nie.<\/p>\n<p> Barnett het al op menige miljoendollarkontrakte gewerk; sy kli&euml;nte sluit in president Barack Obama, voormalige president Clinton en voormalige eerste dame Laura Bush.<br \/> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/stroboskopy\/\">\u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u0441\u0442\u0440\u043e\u0431\u043e\u0441\u043a\u043e\u043f\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Barack Obama se veldtogbestuurder, David Plouffe, het ingestem tot &#39;n sewesyferooreenkoms om &#39;n boek te skryf oor verlede jaar se presidensi&euml;le verkiesing. &quot;The Audacity to Win: The Inside Story and Lessons of Barack Obama&#39;s Historic Victory&quot; sal rondom September deur Viking uitgegee word. Luidens &#39;n verklaring wat Woensdag deur Viking uitgereik is, sal die boek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4134\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama-veldtogbestuurder kry sewesyferboekkontrak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4002],"class_list":["post-4134","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-obama-veldtogbestuurder-kry-sewesyferboekkontrak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4134","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4134"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4134\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4134"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4134"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4134"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}