{"id":4133,"date":"2009-02-05T06:23:50","date_gmt":"2009-02-05T06:23:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4133"},"modified":"2009-02-05T06:23:50","modified_gmt":"2009-02-05T06:23:50","slug":"hamas-steel-vn-hulpgoedere-in-gasastrook","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4133","title":{"rendered":"Hamas steel VN-hulpgoedere in Gasastrook"},"content":{"rendered":"<div id=\":2q\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hamaspolisie in Gasa het by &#39;n stoor vol VN-humanit&ecirc;rehulpgoedere ingebreek en duisende komberse en kospakke gesteel, het &#39;n VN-woordvoerder Woensdag ges&ecirc;. Dit het die moontlikheid laat ontstaan van &#39;n skeuring tussen die organisasie wat sorg vir die meeste van Gasa se inwoners en die gebied se militante regering wat die toevoer van broodnodige hulp bedreig. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Christopher Guinness, &#39;n woordvoerder vir die VN se hulpagentskap (UNRWA) het ges&ecirc; Hamaspolisie het Dinsdagaand by &#39;n pakhuis in Gasastad <\/span><span>ingebreek <\/span><span>en 3 500 komberse en meer as 400 kospakke wat gereed was vir verspreiding aan 500 gesinne gesteel. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Hulle was gewapen, hulle het dit net geneem, hulle het dit met geweld geneem,&quot; het Guinness ges&ecirc;, en die insident as &quot;absoluut onaanvaarbaar&quot; bestempel. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Polisie het die hulpmateriaal gekonfiskeer nadat UNRWA-amptenare geweier het om dit te oorhandig aan die Hamasbeheerde ministerie van sosiale sake, het hy ges&ecirc;. Soortgelyke hulppakke is reeds versprei aan 70 000 inwoners gedurende die laaste twee weke. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Ahmad Kurd, die Hamas-amptenaar in beheer van die ministerie, het nie die diefstal ontken nie, maar het beweer dat die VN die hulp aan plaaslike groepe met verbintenisse aan Hamas-teenstanders verskaf. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;UNRWA het nie gedoen wat hulle ges&ecirc; het hulle sal doen nie, en het hulp verleen aan groepe wie se aktiwiteite hulle verbind aan politieke aktivisme,&quot; het Kurd ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>VN-amptenare het ges&ecirc; hulle versprei die hulp direk aan plaaslike inwoners volgens &#39;n lys wat saamgestel is deur gemeenskapsleiers. Hulle het ges&ecirc; die hulpvoorraad was geberg in plaaslike stoorfasiliteite, en opgepas deur &#39;n plaaslike VN-werknemer, omdat die organisasie se normale stoorplekke vol was. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Sommige internasionale skenkers het kommer uitgespreek dat fondse wat bedoel is om Gasa te herbou in die hande van Hamas kan val, terwyl die VN probeer het om di&eacute; vrese te besweer. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Skenkerskonferensie is vir later die maand in Ka&iuml;ro <\/span><span>geskeduleer<\/span><span>. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online slots no<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hamaspolisie in Gasa het by &#39;n stoor vol VN-humanit&ecirc;rehulpgoedere ingebreek en duisende komberse en kospakke gesteel, het &#39;n VN-woordvoerder Woensdag ges&ecirc;. Dit het die moontlikheid laat ontstaan van &#39;n skeuring tussen die organisasie wat sorg vir die meeste van Gasa se inwoners en die gebied se militante regering wat die toevoer van broodnodige hulp bedreig. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4133\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hamas steel VN-hulpgoedere in Gasastrook&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4001,162,21089],"class_list":["post-4133","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-hamas-steel-vn-hulpgoedere-in-gasastrook","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4133","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4133"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4133\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4133"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4133"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4133"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}