{"id":41288,"date":"2016-10-13T07:39:49","date_gmt":"2016-10-13T05:39:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41288"},"modified":"2016-10-13T10:17:22","modified_gmt":"2016-10-13T08:17:22","slug":"anti-chinese-wetgewers-maak-amok-by-inswering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41288","title":{"rendered":"Anti-Chinese wetgewers maak amok by inswering"},"content":{"rendered":"<p>Die insweringsplegtigheid wat Hongkong se wetgewende sessie afgeskop het, het Woensdag in \u2019n klug ontaard toe pasverkose &#8220;pro-demokrasie&#8221; wetgewers met opset die ampseed verdraai het, in \u2019n teken van protes teen Beijing.<\/p>\n<p>Hulle het ook baniere vertoon waarop geskryf is dat Hongkong nie deel van China is nie, het AP berig. Hulle het ook vir demokratiese selfbeskikking vir die semi-outonome Chinese stad tydens die ampsaflegging gevra.<\/p>\n<p>Die uitdagende optrede is \u2019n voorspel van wat na verwagting \u2019n chaotiese termyn vir Hongkong se semi-demokratiese wetgewende raad sal wees, nadat \u2019n groep jeugdige kandidate in September verkies is en opposisiegetalle in die raad laat toeneem het.<\/p>\n<p>Die nuwelinge verteenwoordig sommige van die golf voetsoolvlak aktiviste wat n\u00e1 die 2014 pro-demokrasie straatbetogings na vore getree het. Hulle kon nie daarin slaag om toegewings van Beijing te kry nie, en dit het tot die opkoms van \u2019n onafhanklikheidsbewegingen politieke ontwaking van veral die stad se jeug gelei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die insweringsplegtigheid wat Hongkong se wetgewende sessie afgeskop het, het Woensdag in \u2019n klug ontaard toe pasverkose &#8220;pro-demokrasie&#8221; wetgewers met opset die ampseed verdraai het, in \u2019n teken van protes teen Beijing. Hulle het ook baniere vertoon waarop geskryf is dat Hongkong nie deel van China is nie, het AP berig. Hulle het ook vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41288\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Anti-Chinese wetgewers maak amok by inswering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41290,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5311,5031,14756],"class_list":["post-41288","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-china","tag-demokrasie","tag-hongkong"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41288","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41288"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41288\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41290"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41288"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41288"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41288"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}