{"id":4126,"date":"2009-02-05T06:02:25","date_gmt":"2009-02-05T06:02:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4126"},"modified":"2009-02-05T06:02:25","modified_gmt":"2009-02-05T06:02:25","slug":"verkragting-gebruik-om-vroueselfmoordbomdraers-te-werf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4126","title":{"rendered":"Verkragting gebruik om vroueselfmoordbomdraers te werf"},"content":{"rendered":"<div id=\":5b\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Vrou wat daarvan verdink was dat sy dosyne vroueselfmoordbomdraers in Irak gewerf het, het vertel hoe sy gere&euml;l het dat die slagoffers verkrag is waarna sy hulle vertel het dat martelaarskap die enigste manier waarop waarop hulle aan die skande kon ontkom. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/islamvrou_ramzi_hashisho.jpg\" width=\"300\" height=\"200\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Die Irakese weermag het die vrou se arrestasie Dinsdag aangekondig en videomateriaal gespeel waarin sy haar rol as werwingspersoon erken het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Sy het in die video verduidelik hoe sy die vroue gewerf het en hulle na &#39;n boord geneem het vir opleiding en hulle laastens ontmoet het en na hulle teikens gelei het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Later, gedurende die onderhoud uit die tronk met Associated Press, wat gevoer is met ondersoekbeamptes wat bygestaan het, het sy vertel hoe sy gehelp het om die verkragting van die jong vroue te help beplan. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Sy het ges&ecirc; dat sy dan ingetree het om die slagoffers te oortuig om selfmoordbomdraers te word as die enigste manier om aan die skande te ontkom. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die vrou is ge&iuml;dentifiseer as Samira Ahmed Jassin, wat ook bekend is onder die bynaam &quot;Umm al-Mumineen&quot;, wat beteken die moeder van die gelowiges. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Ten minste 36 selfmoordbomdraers het gepoog of was suksesvol in 32 aanvalle wat verlede jaar uitgevoer is, vergeleke met 8 in 2007, volgens Amerikaanse milit&ecirc;re statistieke. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die weermag het ges&ecirc; hulle kan nie inligting gee vir die jaar oor die hoeveelheid vroueselfmoordbomdraers nie, maar op 4 Januarie het &#39;n vrou haarself opgeblaas tussen Iranese pelgrims in Bagdad, waar meer as 3 dosyn mense in die aanval dood is. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/yeella.com\">\u0440\u0430\u0441\u043a\u0440\u0443\u0442\u043a\u0430 \u0441\u0430\u0439\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#39;n Vrou wat daarvan verdink was dat sy dosyne vroueselfmoordbomdraers in Irak gewerf het, het vertel hoe sy gere&euml;l het dat die slagoffers verkrag is waarna sy hulle vertel het dat martelaarskap die enigste manier waarop waarop hulle aan die skande kon ontkom. Die Irakese weermag het die vrou se arrestasie Dinsdag aangekondig en videomateriaal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4126\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verkragting gebruik om vroueselfmoordbomdraers te werf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,3994],"class_list":["post-4126","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-verkragting-gebruik-om-vroue-selfmoordbommers-te-werf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4126","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4126"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4126\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4126"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4126"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4126"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}