{"id":41258,"date":"2016-10-12T08:49:29","date_gmt":"2016-10-12T06:49:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41258"},"modified":"2016-10-12T12:04:22","modified_gmt":"2016-10-12T10:04:22","slug":"globaliste-dreig-kenia-oor-internasionale-regskendings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41258","title":{"rendered":"Globaliste dreig Kenia oor &#8216;internasionale regskendings&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Kenia skend internasionale reg deur inwoners van die w\u00eareld se grootste vlugtelingkamp te dwing om na Somali\u00eb terug te keer, het \u2018n hulporganisasie gister ges\u00ea.<\/p>\n<p>Kenia hou vol dat die ontruiming van die Dadaab-kamp, die tuiste van honderdduisende meestal Somaliese vlugtelinge, in pas met internasionale wetgewing uitgevoer word, het AFP berig.<\/p>\n<p>Die Noorweegse raad vir vlugtelinge (NRC) s\u00ea die \u201cvrywillige terugkeerproses&#8221; voldoen nie aan internasionale standaarde nie. Dit beteken dat Kenia hom aan die gedwonge terugkeer van vlugtelinge en asielsoekers skuldig maak. <\/p>\n<p>\u201cDruk om meer as 280 000 geregistreerde vlugtelinge uit die Dadaab-kamp te dwing, het tot chaotiese en ongeorganiseerde terugkeer gelei,\u201d het die sekretaris-generaal van die NRC, Jan Egeland, ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cVan wat ons gesien het, is die proses nie meer vrywillig, waardig of veilig nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Kenia se regering het in Mei aangekondig dat die kamp in die noordooste van Kenia gesluit word en het kommer oor veiligheid as rede aangevoer.<\/p>\n<p>Die owerheid het herhaaldelik beweer die kamp is \u2019n teelaarde vir Islamitiese terroriste, maar kon geen bewyse ter stawing hiervan voorl\u00ea nie.<\/p>\n<p>Volgens menseregte-organisasies word vlugtelinge teruggestuur na \u2019n land waar meer as \u2019n miljoen mense haweloos is, vyf miljoen nie genoeg kos het om te eet nie, en waar magte van die Afrika-unie en Somali\u00eb steeds teen die Al-Ka\u00efda-geallieerde Al-Sjabaab\u00ad-militante veg. <\/p>\n<p>Die NRC s\u00ea benewens die nie-vrywillige aard van die terugstuur van vlugtelinge, bring die onveilige omstandighede in Somali\u00eb mee dat die terugkerendes se veiligheid nie gewaarborg kan word nie en dat basiese dienste in die land onvoldoende is.<\/p>\n<p>Die Verenigde Nasies se agentskap vir vlugtelinge (UNHCR) is deur menseregte-organisasies gekritiseer vir hul ondersteuning van die nie-vrywillige repatriasies van Somaliese vlugtelinge. Verlede maand het die organisasie Human Rights Watch ges\u00ea die repatriasie word deur \u201cvrees en wan\u00adinligting\u201d aangedryf.\b<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kenia skend internasionale reg deur inwoners van die w\u00eareld se grootste vlugtelingkamp te dwing om na Somali\u00eb terug te keer, het \u2018n hulporganisasie gister ges\u00ea. Kenia hou vol dat die ontruiming van die Dadaab-kamp, die tuiste van honderdduisende meestal Somaliese vlugtelinge, in pas met internasionale wetgewing uitgevoer word, het AFP berig. Die Noorweegse raad vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41258\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Globaliste dreig Kenia oor &#8216;internasionale regskendings&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41259,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8319,5885,10255,8562,5505],"class_list":["post-41258","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-internasionale-reg","tag-kenia","tag-somalie","tag-vlugtelinge","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41258","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41258"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41258\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41259"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41258"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41258"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41258"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}