{"id":41250,"date":"2016-10-12T11:21:49","date_gmt":"2016-10-12T09:21:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41250"},"modified":"2016-10-12T11:21:49","modified_gmt":"2016-10-12T09:21:49","slug":"nwu-waarsku-belhamels-dat-nagwaak-onwettig-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41250","title":{"rendered":"NWU waarsku belhamels dat nagwaak onwettig is"},"content":{"rendered":"<p>Die kampusbestuur van die NWU is bewus van \u2018n beplande nagwaak ter ondersteuning van die landwye onrus op kampusse wat vir vanaand beplan is.<\/p>\n<p>Die formele aansoekprosedure vir so \u2018n aksie is ni\u00e9 gevolg nie. <\/p>\n<p>Die kampusbestuur wil dit duidelik stel dat so \u2018n aksie onwettig is en nie mag plaasvind nie \u2013 dit sal ook teenstrydig wees met die interdik wat steeds van toepassing is.<\/p>\n<p>Intussen het topbestuur en verteenwoordigers van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) se Studenteraad (SR) vergader.<\/p>\n<p>SUT-woordvoerder, Dan Maritz, s\u00ea die hervatting van die akademiese program aan di\u00e9 instelling, asook die verhoging van klasgeld vir 2017, sal Woensdag bespreek word. <\/p>\n<p>Di\u00e9 vergadering sal op SUT se Bloemfontein-kampus plaasvind. Maritz het vroe\u00ebr die week ges\u00ea klasse en toetse is tot Vrydag opgeskort. <\/p>\n<p>Studente was gister in verskeie groepe voor die Bloemfontein-kampus byeen. Polisie en sekuriteit was ook teenwoordig en het die situasie gemonitor. &#8216;n Groep oproeriges wat by &#8216;n boekwinkel oorkant die kampus byeen was, het plakkate aan die brand gesteek. <\/p>\n<p>Administratiewe personeel op die kampus is egter nie geraak deur die betogings nie en het normaal gefunksioneer. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kampusbestuur van die NWU is bewus van \u2018n beplande nagwaak ter ondersteuning van die landwye onrus op kampusse wat vir vanaand beplan is. Die formele aansoekprosedure vir so \u2018n aksie is ni\u00e9 gevolg nie. Die kampusbestuur wil dit duidelik stel dat so \u2018n aksie onwettig is en nie mag plaasvind nie \u2013 dit sal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41250\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NWU waarsku belhamels dat nagwaak onwettig is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36866,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[23348,13525,20527,15901,23246,9278],"class_list":["post-41250","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-betgogings","tag-kampusse","tag-nagwaak","tag-nwu","tag-studente-onluste","tag-sut"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41250","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41250"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41250\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36866"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41250"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41250"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41250"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}