{"id":41217,"date":"2016-10-11T09:35:07","date_gmt":"2016-10-11T07:35:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41217"},"modified":"2016-10-11T09:36:50","modified_gmt":"2016-10-11T07:36:50","slug":"trump-ondersteuners-dreunsing-cnn-suig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41217","title":{"rendered":"Trump-ondersteuners dreunsing &#8216;CNN suig&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Byna 10 000 kiesers het tydens &#8216;n Trump-byeenkoms gedreunsing &#8220;CNN suig&#8221; in Pennsylvania Maandagaand.<\/p>\n<p>&#8220;Ek s\u00ea jou, hulle is so oneerlik. Sonder die media, sal Hillary Clinton nie eers verkies kan word as &#8216;n hondvanger nie,&#8221; het Trump ges\u00ea. &#8220;CNN is &#8216;n skande.&#8221;<\/p>\n<p>Die nuuskanaal gee voor dat Hillary die tweede debat tussen haar en Trump gewen het, maar dit berus op &#8216;n skewe peiling. Feitlik elke ander hoofstroomnuusbron het blitspeilings oor die debat van hul webwerwe afgehaal omdat Trump ver voor is.<\/p>\n<p>RSG en Media24 het intussen die onsin wat CNN die w\u00eareld instuur, herhaal.<\/p>\n<p>Die Republikeinse genomineerde s\u00ea CNN skakel kamera&#8217;s af as hy die netwerk kritiseer.<\/p>\n<p>&#8220;Ek is mal oor WikiLeaks,&#8221; het Trump ges\u00ea by die byeenkoms in Wilkes-Barre, Pennsylvania waar byna 10,000 mense opgedaag het by die Mohegan Sun Arena by Casey Plaza, volgens Fox News.  WikiLeaks is stadig maar seker besig om die omstrede eposse van Clinton se veldtogbestuurder John Podest\u00e0 rugbaar te maak.<\/p>\n<p>&#8220;Die skelm Hillary Clinton het ges\u00ea dat terrorisme nie &#8216;n bedreiging vir die land inhou nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Laat ek jou vertel, terrorisme is &#8216;n groot bedreiging. Hillary erken dat ISIS die vlugtelingstroom kan infiltreer.&#8221;<\/p>\n<p>Die skare het Hillary uitgejou in reaksie en gedreunsing: &#8220;Sluit haar toe!&#8221;<\/p>\n<p>Die hoogtepunt van die debat was toe Trump die Russe se kant gekies het teen Clinton en haar NeoCon-konkelaars. Trump het hul Siriese charade ontbloot vir wat dit is.<\/p>\n<p>Die CNN-moderator, Martha Raddatz, het hom probeer stilmaak, maar hy het aanhou praat.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea Hillary het geen idee wie die sogenaamde &#8220;rebelle&#8221; in Siri\u00eb is nie en dus is daar geen punt om hulle te verdedig nie.<\/p>\n<p>Rusland het voorheen aangedui dat die &#8220;rebelle&#8221; in Siri\u00eb eintlik ISIS terroriste is. Trump het ges\u00ea ten minste veg Rusland teen ISIS, iets wat die VSA nie doen nie omdat hulle sulke swak leiers het wat patetiese besluite geneem het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Byna 10 000 kiesers het tydens &#8216;n Trump-byeenkoms gedreunsing &#8220;CNN suig&#8221; in Pennsylvania Maandagaand. &#8220;Ek s\u00ea jou, hulle is so oneerlik. Sonder die media, sal Hillary Clinton nie eers verkies kan word as &#8216;n hondvanger nie,&#8221; het Trump ges\u00ea. &#8220;CNN is &#8216;n skande.&#8221; Die nuuskanaal gee voor dat Hillary die tweede debat tussen haar en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41217\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump-ondersteuners dreunsing &#8216;CNN suig&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41190,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23343,6767,12998,5829,17039,6002,2078,10641,23344,2848],"class_list":["post-41217","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-blitspeilings","tag-cnn","tag-donald-trump","tag-hillary-clinton","tag-isis","tag-propaganda","tag-rusland","tag-sirie","tag-tweede-debat","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41217","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41217"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41217\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41190"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41217"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41217"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41217"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}