{"id":41200,"date":"2016-10-11T08:03:12","date_gmt":"2016-10-11T06:03:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41200"},"modified":"2016-10-11T08:03:33","modified_gmt":"2016-10-11T06:03:33","slug":"ondersoek-na-bouwerk-van-tien-skole-in-vrystaat-gelas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41200","title":{"rendered":"Ondersoek na bouwerk van tien skole in Vrystaat gelas"},"content":{"rendered":"<p>Multimiljoenrandse projekte van die Vrystaatse Onderwysdepartment en die nasionale Departement van Basiese Onderwys \u2013 waaronder die nuut geboude Heide Prim\u00eare Skool in Heidedal, Bloemfontein \u2013 word nou ondersoek.<\/p>\n<p>Die ondersoek is geloods deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE). Di\u00e9 skool vorm deel van \u2018n lys van tien skole in die Vrystaat wat deel uitmaak van die proklamasie vir die ondersoek wat in die Staatskoerant gepubliseer is. <\/p>\n<p>Die proklamasie lees dat \u2018n ondersoek gelas word nadat daar \u201cverskeie bewerings\u201d in verband met die aangeleenthede van die Onafhanklike Ontwikkelingsraad (OO), die Departement van Basiese Onderwys en die Departement van Onderwys in die Vrystaat gemaak is. <\/p>\n<p>Die Heide Prim\u00eare Skool (foto) was sedert die begin van bouwerk aan die nuwe skoolgebou in omstredenheid gedompel. Die bou van die skool, wat aanvanklik net nege maande sou duur, is n\u00e1 drie jaar eers voltooi. <\/p>\n<p>Bouwerk is verkeie kere tot stilstand geruk deur protesoptogte van die gemeenskap en\/of die nie-betaling van kontrakteurs. <\/p>\n<p>Leerlinge het uiteindelik aan die begin van die vorige kwartaal die nuwe skoolgebou betrek.<\/p>\n<p>Bron: OFM<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Multimiljoenrandse projekte van die Vrystaatse Onderwysdepartment en die nasionale Departement van Basiese Onderwys \u2013 waaronder die nuut geboude Heide Prim\u00eare Skool in Heidedal, Bloemfontein \u2013 word nou ondersoek. Die ondersoek is geloods deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE). Di\u00e9 skool vorm deel van \u2018n lys van tien skole in die Vrystaat wat deel uitmaak van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41200\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ondersoek na bouwerk van tien skole in Vrystaat gelas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41201,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14316,2300,23339,15410,6307],"class_list":["post-41200","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-konstruksie","tag-korrupsie","tag-skoolgeboue","tag-tenders","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41200","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41200"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41200\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41201"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41200"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41200"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41200"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}