{"id":41146,"date":"2016-10-07T06:29:52","date_gmt":"2016-10-07T04:29:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41146"},"modified":"2016-10-07T07:39:23","modified_gmt":"2016-10-07T05:39:23","slug":"ivoorkus-se-nuwe-grondwet-n-poging-spanning-te-ontlont","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41146","title":{"rendered":"Ivoorkus se nuwe grondwet &#8216;n poging spanning te ontlont"},"content":{"rendered":"<p>Die Ivoorkus se pres. Alassane Ouattara het \u2018n beroep op die parlement gedoen om \u2018n nuwe grondwet te aanvaar. <\/p>\n<p>Ouat\u00adtara het in sy herverkie\u00adsingsveldtog verlede jaar beloof om die grondwetlike vereiste te verwyder dat presidentskandidate se ouers natuurlik gebore Ivoorkusburgers moet wees. Dit is \u2019n teer punt in \u2019n land wat vir lank immigrante uit naburige lande getrek het.<\/p>\n<p>Nasionaliteit was die middelpunt van die krisis wat in 1999 tot \u2019n staatsgreep gelei het en die oorsaak was van die 2002-2003-burgeroorlog, wat die Wes-Afrikaland die afgelope agt jaar verdeel gelaat het.<\/p>\n<p>In die konsepgrondwet wat Ouattara Woensdag in die parlement voorgel\u00ea het, word die klousule versag wat in die verlede sy opponente verhinder het om as kandidate in verkiesings te staan. Dit het ook \u2019n simbool van uitsluiting van inwoners van die noordelike gebiede geword. Hierdie inwoners se familiebande strek dikwels oor grense.<\/p>\n<p>\u201cHierdie is die geleentheid om \u2019n nuwe blaadjie om te slaan en agtereenvolgende krisisse in die land agter die rug te kry en \u2019n nuwe maatskaplike onderneming aan te gaan,\u201d het Ouattara aan wetgewers in die nasionale vergadering ges\u00ea.<\/p>\n<p>Ouattara is in 2010 verkies, al het sy oorwinning \u2019n tweede oorlog ontketen waarin minstens 3 000 mense dood is, nadat pres. Laurent Gbagbo geweier het om die nederlaag te aanvaar.<\/p>\n<p>Gbagbo staan nou in die internasionale geregshof tereg vir misdade teen die mensdom.<\/p>\n<p>Die parlement het tot 15 Oktober om die teks van die grondwet goed te keur v\u00f3\u00f3r dit by wyse van \u2019n referendum op 30 Oktober aan die publiek voorgel\u00ea word.<\/p>\n<p>Ander wysigings verwyder die maksimum ouderdomsbeperking van 75 jaar vir presidentskandidate en maak dit ook makliker om die grondwet in die toekoms te wysig.<\/p>\n<p>Opposisiepolitici en burgerlike samelewingroepe het die proses om die grondwet op te stel, gekritiseer en s\u00ea dit is sonder konsensus en deursigtigheid gedoen. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ivoorkus se pres. Alassane Ouattara het \u2018n beroep op die parlement gedoen om \u2018n nuwe grondwet te aanvaar. Ouat\u00adtara het in sy herverkie\u00adsingsveldtog verlede jaar beloof om die grondwetlike vereiste te verwyder dat presidentskandidate se ouers natuurlik gebore Ivoorkusburgers moet wees. Dit is \u2019n teer punt in \u2019n land wat vir lank immigrante uit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41146\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ivoorkus se nuwe grondwet &#8216;n poging spanning te ontlont&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41147,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7588,7670,5165,9634,23323],"class_list":["post-41146","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-buitelanders","tag-burgeroorlog","tag-grondwet","tag-ivoorkus","tag-ouattara"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41146","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41146"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41146\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41147"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41146"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41146"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41146"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}