{"id":4114,"date":"2009-02-04T01:08:23","date_gmt":"2009-02-04T01:08:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4114"},"modified":"2009-02-04T01:08:23","modified_gmt":"2009-02-04T01:08:23","slug":"nog-n-tree-agteruit-vir-slegs-volwassenes-speletjies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4114","title":{"rendered":"Nog &#8216;n tree agteruit vir slegs-volwassenes speletjies"},"content":{"rendered":"<div class=\"Ih2E3d\">\n<p><span>Die instelling van &#39;n R18-plus-gradering vir rekenaarspeletjies in Australi&euml; word steeds vertraag deur &#39;n Suid-Australiese prokureurgeneraal, Michael Atkinson. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><span>Sensuurministers het verlede Maart in beginsel saamgestem om ondersoek te doen na die openbare mening oor die voorgestelde instelling van &#39;n R18-plus-gradering vir speletjies en om &#39;n gespreksdokument oor die saak<\/span><span> vry te stel<\/span><span>. Maar mnr. Atkinson is steeds uitstaande met sy finale kommentaar oor die dokument nadat hy vroe&euml;r geweier het om dit openbaar te maak tensy veranderinge aangebring word. <\/span><\/p>\n<p><span>Mnr. Atkinson se teenstand teen die R18-plus-gradering het lank reeds Australiese volwasserekenaarspelaanhangers gefrustreer, omdat enige verandering aan die klassifikasiebeheer eenparige goedkeuring van die Statebond<\/span><span> vereis, asook <\/span><span>al die Australiese state en gebiede se prokureurgeneraals. Mnr. Atkinson het ges&ecirc; hy weet dat sy standpunt indring teen die reg van volwasse vryheid, maar dat dit nodig is om kinders se toegang tot potensieel skadelike materiaal te beperk. <\/span><\/p>\n<p><span>Die eerste gespreksdokument getiteld &quot;R18+ for computer games&quot; is verlede September na ministers gestuur en l&ecirc; die voordele en nadele uit wat verbonde is aan die instelling van &#39;n slegs-volwassenes-gradering vir speletjies. <\/span><\/p>\n<p><span>Indien die dokument vrygestel word, sal dit op die internet vir die publiek beskikbaar wees en verskaf word aan belanghebbende partye soos bedryfsgroepe en gesinsverenigings om hulle menings te verkry. <\/span><\/p>\n<p><span>Victoria se prokureurgeneraal Rob Hulls, wat die leiding geneem het by die opstel van die dokument, het ges&ecirc; daar is oortuigende argumente vir &#39;n slegs-volwassenes-gradering. &quot;Terwyl rekenaarspeletjies oorwegend beskou was as iets vir die kinders, wys die jongste data dat die neiging konstant onder volwasse spelers groei,&quot; het hy ges&ecirc;. &quot;Dit blyk inkonsekwent te wees in Australi&euml; dat volwassenes toegelaat word om &quot;slegs-volwassenes-films te kyk maar nie toegelaat word om rekenaarspeletjies te speel wat &#39;n ekwivalente ho&euml;vlakinhoud het nie.&quot; <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Met die toenemende oorvleueling tussen films en speletjies is die verskillende benadering in klassifikasiebeginsels moeilik om te volhou&#8230; Australi&euml; is nie in pas met die res van die ontwikkelde w&ecirc;reld oor die saak nie.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>Australi&euml; is die enigste ontwikkelde land sonder &#39;n R18-plus-gradering vir speletjies, wat beteken dat enige titels wat die MA15+-standaard oorskry, soos di&eacute; met &quot;sterk uitwerking&quot;-geweld of seksuele inhoud effektief deur die klassifikasieraad verbied word. <\/span><\/p>\n<p><span>In 2009 is 5 speletjies klassifikasie geweier, maar later is &#39;n paar van hulle verander na MA15+-graderings n&aacute; app&egrave;lle aangeteken is of veranderings gemaak is. Nuwe uitgawes soos Grand Theft Auto: Chinatown Wars, FEAR 2: Project Origin en MadWorld het MA15+-graderings gekry, ten spyte daarvan dat hulle in Brittanje steeds die slegs-volwassene-etiket dra. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/15-lyustry-s-pul-tom\">\u043b\u044e\u0441\u0442\u0440\u0430 \u0441 \u043f\u0443\u043b\u044c\u0442\u043e\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die instelling van &#39;n R18-plus-gradering vir rekenaarspeletjies in Australi&euml; word steeds vertraag deur &#39;n Suid-Australiese prokureurgeneraal, Michael Atkinson. Sensuurministers het verlede Maart in beginsel saamgestem om ondersoek te doen na die openbare mening oor die voorgestelde instelling van &#39;n R18-plus-gradering vir speletjies en om &#39;n gespreksdokument oor die saak vry te stel. Maar mnr. Atkinson [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[92],"tags":[3981,21119,21090],"class_list":["post-4114","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c83-persoonlik","tag-nog-n-tree-agteruit-vir-slegs-volwassenes-speletjies","tag-c83-persoonlik","tag-s26-tegnologie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4114","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4114"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4114\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4114"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4114"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4114"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}