{"id":41134,"date":"2016-10-07T07:08:30","date_gmt":"2016-10-07T05:08:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41134"},"modified":"2016-10-07T07:58:30","modified_gmt":"2016-10-07T05:58:30","slug":"minstens-330-dood-na-orkaan-haiti-tref","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41134","title":{"rendered":"Minstens 330 dood na orkaan Ha\u00efti tref"},"content":{"rendered":"<p>Die presidentsverkiesing in Ha\u00efti moes uitgestel word weens die orkaan Matthew en minstens 330 mense is in Ha\u00efti en die Dominikaanse Republiek dood in die verwoesting.<\/p>\n<p>Wat beskryf word as mees verwoestende Karibiese orkaan in byna &#8216;n dekade, het Ha\u00efti Dinsdag getref met winde van 230 km\/h, storm\u00adre\u00ebn en reusegolwe.<\/p>\n<p>Bote en opdrifsels was teen die paaie langs die kus in die suidwestelike deel van Ha\u00efti opgedam.<\/p>\n<p>Amptenare het die ramp as die ergste humanit\u00eare krisis sedert 2010 se aardbewing bestempel. <\/p>\n<p>Meer as drieduisemnd huise is langs die suidelik skiereiland verwoes en minstens 350 000 mense het hulp van die een of ander aard nodig. <\/p>\n<p>Daar is ook kommer dat die cholera-epidemie wat reeds minstens seweduisend lewens sedert 2010 ge\u00ebis het, aansienlik gaan vererger weens die omstandighede na die orkaan.<\/p>\n<p>Die storm het ook erge skade in Kuba aangerig waarna dit aanbeweeg het na die Bahamas en die laer ooskus van die VSA.<\/p>\n<p>Meer as 1,5 miljoen mense in dele van Florida in die VSA is intussen aangeraai om die gebied te ontruim.<\/p>\n<p>Goewerneur Rick Scott het inwoners\u00ad gewaarsku dat die orkaan die gebied direk kan tref, met moont\u00adlike katastrofiese gevolge.<\/p>\n<p>Honderdduisende mense het reeds in ander deelstate aan die ooskus, soos Suid- en Noord-\u00adCarolina, elders skuiling gaan soek. <\/p>\n<p>Ten minste 12 miljoen mense in die VSA word geraak deur sulke storms.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die presidentsverkiesing in Ha\u00efti moes uitgestel word weens die orkaan Matthew en minstens 330 mense is in Ha\u00efti en die Dominikaanse Republiek dood in die verwoesting. Wat beskryf word as mees verwoestende Karibiese orkaan in byna &#8216;n dekade, het Ha\u00efti Dinsdag getref met winde van 230 km\/h, storm\u00adre\u00ebn en reusegolwe. Bote en opdrifsels was teen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41134\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minstens 330 dood na orkaan Ha\u00efti tref&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41135,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8296,23317,23292,20211,18453,23316],"class_list":["post-41134","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-haiti","tag-matthew","tag-orkaan","tag-storm","tag-verwoesting","tag-windspoed"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41134","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41134"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41134\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41135"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41134"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41134"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41134"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}