{"id":4113,"date":"2009-02-04T00:06:08","date_gmt":"2009-02-04T00:06:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4113"},"modified":"2009-02-04T00:06:08","modified_gmt":"2009-02-04T00:06:08","slug":"weste-verander-houding-oor-zimbabwe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4113","title":{"rendered":"Weste verander houding oor Zimbabwe"},"content":{"rendered":"<p>Brittanje het, ten spyte van skeptisisme oor Zimbabwe se nuwe koalisieregering, belowe om die land ter wille van die sukkelende bevolking te help. Dit dui &#39;n aanpassing in die Weste se houding teenoor Zimbabwe aan.<\/p>\n<p> Hierdie opmerkings van Mark Malloch Brown is &#39;n eggo van die geluide uit Washington sedert die opposisieleier Morgan Tsvangirai ingestem het om in &#39;n magsdelingsregering met President Robert Mugabe betrek te word.<\/p>\n<p> Die Obama-administrasie het die VSA se aandrang dat Mugabe moet uittree, laat vaar, en die Europese Unie het ook die ooreenkoms verwelkom, alhoewel Westerse moondhede s&ecirc; hulle is nog nie gereed om sanksies op die president en sy gevolg op te hef totdat hulle tasbare bewyse van hervorming sien nie.<\/p>\n<p> Malloch Brown s&ecirc; hy is deur Afrika-leiers by &#39;n spitsberaad in die Ethiopiese hoofstad oortuig dat die nuwe regering &#39;n kans gegun moet word.<\/p>\n<p> &ldquo;Ek dink die een boodskap wat ek helder en duidelik uit hierdie spitsberaad gekry het en waarvoor ek baie simpatie het, is dat ons dit &#39;n kans moet gee, dat ons ons bes sal doen om dit te ondersteun, want die behoeftes van Zimbabwi&euml;rs is so oorweldigend,&rdquo; s&ecirc; hy.<\/p>\n<p> &ldquo;Ons is skepties maar ons moet probeer om dit te laat werk.&rdquo;<\/p>\n<p> Hy het bygevoeg dat Brittanje en ander lande vrygewige skenkers sal wees indien die ooreenkoms suksesvol is.<\/p>\n<p> Mugabe het intussen &#39;n sessie van die spitsberaad oor die w&ecirc;reldwye ekonomiese krisis gebruik om los te trek teen Westerse moondhede wat hy daarvan beskuldig dat hulle ondersteuning aan Zimbabwe van die IMF en W&ecirc;reldbank geblokkeer het.<\/p>\n<p> &ldquo;As gevolg van sekere onwettige, eensydige en ekstraterritoriale wetgewing deur sommige magtige lede van hierdie instellings, is die gebruik van ons lidmaatskapregte gesmoor,&rdquo; het hy aan ander Afrika-leiers ges&ecirc;.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/peskostruynoe-oborudovanie-f6342574\/\">\u043a\u0430\u043c\u0435\u0440\u0430 \u0434\u043b\u044f \u043f\u0435\u0441\u043a\u043e\u0441\u0442\u0440\u0443\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brittanje het, ten spyte van skeptisisme oor Zimbabwe se nuwe koalisieregering, belowe om die land ter wille van die sukkelende bevolking te help. Dit dui &#39;n aanpassing in die Weste se houding teenoor Zimbabwe aan. Hierdie opmerkings van Mark Malloch Brown is &#39;n eggo van die geluide uit Washington sedert die opposisieleier Morgan Tsvangirai ingestem &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4113\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Weste verander houding oor Zimbabwe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,3980],"class_list":["post-4113","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-weste-verander-houding-oor-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4113","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4113"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4113\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4113"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4113"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4113"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}