{"id":41122,"date":"2016-10-06T08:51:12","date_gmt":"2016-10-06T06:51:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41122"},"modified":"2016-10-06T08:52:23","modified_gmt":"2016-10-06T06:52:23","slug":"die-nie-amptelike-doodsure-op-sa-paaie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41122","title":{"rendered":"Die nie-amptelike doodsure op SA paaie"},"content":{"rendered":"<p>As jy tuiskom tussen 18:00 en 02:00 per motor oor &#8216;n naweek, tel jouself onder die gelukkiges.<\/p>\n<p>Daardie tyd van die nag is die nie-amptelike &#8220;doodsure&#8221; op Suid-Afrika se paaie, volgens verkeersbeamptes.<\/p>\n<p>Dronkbestuur, spoed en &#8216;n gebrek aan toesig is die hoofredes dat die paaie minder veilig raak tydens hierdie ure, s\u00ea amptenare. maar &#8216;n mens kan waarskynlik onpadwaardige voertuie, roekelose taxi-bestuurders en gekoopte lisensies daarby voeg.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n verkeersbeampte het &#8216;n bestuurstoesigverslag wat verlede week ter tafel gel\u00ea is by die provinsiale wetgewer oor noodlottige ongelukke, daartoe gelei dat die herstrukturering van skofte vir verkeersbeamptes hersien gaan word.<\/p>\n<p>Gauteng se verkeersbeamptes s\u00ea die meerderheid van hulle is aan diens vanaf 06:00-10:00, maar verlaat die provinsie se paaie wat dan met onvoldoende polisi\u00ebring op die mees kritieke tyd te kampe het.<\/p>\n<p>Gauteng, wat die hoogste aantal voertuie op die pad het in vergelyking met ander provinsies, sukkel reeds om met &#8216;n doeltreffende strategie\u00eb vorendag te kom om die dodelike ongelukke op sy groot paaie te beperk.<\/p>\n<p>Maniere waarop verkeersbeamptes ontplooi kan word op &#8216;n 24-uur-basis met die voorneme om padsterftes te bekamp, word tans ondersoek. Die verkeerspolisiedienste kan aanstons as &#8216;n noodsaaklike diens verklaar word in ooreenstemming met die Wet op Arbeidsverhoudinge van 1995.<\/p>\n<p>Naweke is meer problematies as gevolg van mense wat onder die invloed bestuur en lang afstande reis.<\/p>\n<p>Vir diegene wat onkapabel wil raak oor die naweek, is dit dalk &#8216;n plan om eerder &#8216;n diens soos Uber te gebruik om veilig tuis te kom.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As jy tuiskom tussen 18:00 en 02:00 per motor oor &#8216;n naweek, tel jouself onder die gelukkiges. Daardie tyd van die nag is die nie-amptelike &#8220;doodsure&#8221; op Suid-Afrika se paaie, volgens verkeersbeamptes. Dronkbestuur, spoed en &#8216;n gebrek aan toesig is die hoofredes dat die paaie minder veilig raak tydens hierdie ure, s\u00ea amptenare. maar &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41122\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die nie-amptelike doodsure op SA paaie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41123,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23312,10504,16904,21620,13611,23313],"class_list":["post-41122","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-noodlottige-ongelukke","tag-ongelukke","tag-padsterftes","tag-polisiering","tag-verkeer","tag-wet-op-arbeidsverhoudinge-van-1995"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41122"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41122\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41123"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41122"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41122"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}