{"id":41118,"date":"2016-10-06T08:02:00","date_gmt":"2016-10-06T06:02:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41118"},"modified":"2016-10-06T08:02:00","modified_gmt":"2016-10-06T06:02:00","slug":"swart-skoolverkragting-swangerskappe-neem-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41118","title":{"rendered":"Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders het &#8216;n toename in seksuele mishandeling en verkragting van swart leerlinge deur onderwysers aangekondig.<\/p>\n<p>In sy jaarverslag, die raad het ook ges\u00ea 25 swart onderwysers is afgedank weens wangedrag, &#8216;n toename van 15 onderwysers die vorige jaar.<\/p>\n<p>Die raad het ges\u00ea swart ouers weier in die meeste gevalle teen die onderwysers te getuig wat na bewering betrokke is by seksuele aanranding. <\/p>\n<p>Dit is omdat die onderwysers finansi\u00eble hulp verskaf aan die families van die leerlinge wat daaronder ly.<\/p>\n<p>&#8216;n Swart onderwyser in KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat &#8216;n berig oor sosiale media viraal versprei is waar hy na bewering met &#8216;n leerling omgang het. Die onderwyser is glo betrokke by verskeie ander gevalle van seksuele aanranding.<\/p>\n<p>Vier ander onderwysers by dieselfde skool is geskors deur die provinsiale Departement van Onderwys na leerlinge oor soortgelyke gevalle van verkragting en seksuele misbruik teen hulle uitgekom het. <\/p>\n<p>Een amptenaar het ges\u00ea dit was slegs die oortjie van die seekoei.<\/p>\n<p>Die Departement van Basiese Onderwys het ges\u00ea hulle is bekommerd oor die voorkoms van swangerskap onder swart leerlinge.<\/p>\n<p>Verlede jaar alleen, het 99 000 leerlinge landwyd swanger geraak. In net een skool in Limpopo, is sowat 20 leerlinge swanger.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders het &#8216;n toename in seksuele mishandeling en verkragting van swart leerlinge deur onderwysers aangekondig. In sy jaarverslag, die raad het ook ges\u00ea 25 swart onderwysers is afgedank weens wangedrag, &#8216;n toename van 15 onderwysers die vorige jaar. Die raad het ges\u00ea swart ouers weier in die meeste gevalle teen die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41118\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":21890,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21319,23310,20388,4489],"class_list":["post-41118","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-seksuele-aanranding","tag-skoolswangerskappe","tag-swart-onderwys","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41118"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41118\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21890"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41118"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41118"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}