{"id":41116,"date":"2016-10-06T07:43:37","date_gmt":"2016-10-06T05:43:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41116"},"modified":"2016-10-06T07:43:37","modified_gmt":"2016-10-06T05:43:37","slug":"malema-stel-samesmelting-met-anc-in-die-vooruitsig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41116","title":{"rendered":"Malema stel samesmelting met ANC in die vooruitsig"},"content":{"rendered":"<p>Dinsdagaand het Julius Malema sy beleid om die media te ignoreer laat vaar en met &#8216;n nuwe voorstel gekom wat sy ondersteuners sal verbaas.<\/p>\n<p>Tydens &#8216;n onderhoud met eNCA het die EFF-leier uit die bloute ges\u00ea dat hy bereid sou wees om &#8216;n &#8220;samesmeltingproses&#8221; met die ANC te begin.<\/p>\n<p>Die samesmelting sal glo slegs oorweeg word as die ANC se steun in die verkiesings van 2019 onder die 50%-merk daal. <\/p>\n<p>Dit was &#8216;n knipoog na diegene wat diep agterdogtig staan teenoor Malema se werklike langtermyndoelwitte.<\/p>\n<p>Hy was ook skepties oor die EFF se sukses. Die party sukkel om deur te breek na die 20%-drempel.<\/p>\n<p>Die DA meen hy, sal nooit genoeg ondersteuning kry om &#8216;n regering op sy eie te vorm nie. <\/p>\n<p>As die ANC sukkel, s\u00ea hy, &#8220;sal sy eerste aanbod aan &#8216;n samesmelting met die ANC&#8221; gaan. <\/p>\n<p>En dit sal nie net &#8216;n geval wees van waar hy &#8216;n pos in die regering kry, of &#8216;n rol speel in die bepaling van beleidrigtigtings nie, belowe hy. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea hy praat oor &#8216;n behoorlike, groothandel samesmelting.<\/p>\n<p>&#8220;Die naam van die ANC herinner ons mense aan hul pynlike verlede,&#8221; s\u00ea hy. Dit moet dus &#8216;n hele nuwe party wees waarin beide die ANC en die EFF ophou om te bestaan.<\/p>\n<p>Dit kan glo met &#8220;unieke leierskap&#8221; deurgevoer word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dinsdagaand het Julius Malema sy beleid om die media te ignoreer laat vaar en met &#8216;n nuwe voorstel gekom wat sy ondersteuners sal verbaas. Tydens &#8216;n onderhoud met eNCA het die EFF-leier uit die bloute ges\u00ea dat hy bereid sou wees om &#8216;n &#8220;samesmeltingproses&#8221; met die ANC te begin. Die samesmelting sal glo slegs oorweeg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":24929,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,7599,10876,6539,18913],"class_list":["post-41116","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-da","tag-eff","tag-malema","tag-samesmelting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41116","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41116"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41116\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/24929"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41116"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41116"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41116"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}