{"id":4111,"date":"2009-02-03T23:56:31","date_gmt":"2009-02-03T23:56:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4111"},"modified":"2009-02-03T23:56:31","modified_gmt":"2009-02-03T23:56:31","slug":"westerse-magte-stres-oor-iran-se-satelliettegnologie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4111","title":{"rendered":"Westerse magte stres oor Iran se satelliettegnologie"},"content":{"rendered":"<p>Westerse magte worstel om Iran se kernambisie hok te slaan en s&ecirc; hulle is &ldquo;intens besorg&rdquo; oor die Islamitiese Republiek se tegnologiese sprong met die lansering van hulle eerste binnelandsgeboude satelliet in &#39;n wentelbaan in.<\/p>\n<p> Die tegnologie om satelliete te lanseer is &ldquo;uiters soortgelyk aan ballistiese (missiel)-vermo&euml;,&rdquo; s&ecirc; &#39;n segsman vir die Franse buitelandse ministerie, Eric Chevallier.<\/p>\n<p> &ldquo;Ons kan nie anders as om dit te koppel aan die uiters ernstige bedenkinge oor die ontwikkeling van &#39;n milit&ecirc;re kernvermo&euml; nie.&rdquo;<\/p>\n<p> In Washington het die nuwe administrasie van President Barack Obama ges&ecirc; Iran se aksie sal nie stabiliteit in die Midde Oosterse streek bevorder nie.<\/p>\n<p> &ldquo;Pogings om missielafleweringsvermo&euml; te ontwikkel, pogings om &#39;n onregmatige kernprogram te begin, of die dreigemente wat Iran jeens Israel maak en die land se ondersteuning van terreur is van diepgaande kommer vir hierdie administrasie,&rdquo; s&ecirc; die Withuissegsman, Robert Gibbs.<\/p>\n<p> Iran het sy Omid (Hoop)-satelliet Maandag die ruimte ingestuur. Dit is vervoer deur die tuisgeboude Safir-2 ruimtevuurpyl, berig plaaslike nuusagentskappe.<\/p>\n<p> &#39;n Amerikaanse amptenaar het bevestig dat &ldquo;dit voorkom asof die Irani&euml;rs die lansering van &#39;n laewentelbaansatelliet uitgevoer het.&rdquo;<\/p>\n<p> Die Duitse minister van buitelandse sake, Frank-Walter Steinmeier noem dit &#39;n &ldquo;sorgwekkende ontwikkeling&rdquo; wat &ldquo;die tegniese prestasies&rdquo; toon &ldquo;waartoe Iran in staat is, en ook oor die dreigemente.&rdquo;<\/p>\n<p> Iran se president, Mahmoud Ahmedinajad het die lansering lof toegeswaai en verklaar dat sy land &ldquo;amptelik &#39;n teenwoordigheid in die ruimte behaal het.&rdquo;<\/p>\n<p> Maar die tydsberekening het ook die besorgdheid in die internasionale gemeenskappe verhoog.<\/p>\n<p> Die aankondiging van die lansering het gekom op die vooraand van &#39;n vergadering in Duitsland van senior diplomate van die vyf permanente lede van die VN se Veiligheidsraad asook Duitsland wat deurlopend probeer om die kernwrywing met Iran tot &#39;n einde te bring.<\/p>\n<p> Ongeag VN-sanksies gaan Teheran voort om alle oproepe te weerstaan om sy uraanverryking te bevries.<\/p>\n<p> Die Weste verdink Teheran daarvan dat hulle verrykte uraan wil h&ecirc; om &#39;n kernbom te bou, &#39;n aanklag wat Teheran ontken terwyl hy aanvoer sy kernwerk is vir vreedsame energiedoeleindes.<\/p>\n<p> &ldquo;Ons het vir jare probeer om Iran te verhoed om sy eie kernprogram en eie kernwapens te ontwikkel. Tot dusver het ons nie geslaag nie,&rdquo; s&ecirc; Steinmeier en hy wys daarop dat gesamentlike pogings met Washington nou nog dringender is.<\/p>\n<p> As Iran se aartsteenstander in die Midde-Ooste sien Israel Teheran se kernveldtog as &#39;n grootskaalse bedreiging en die Israelse verdedigingsminister het gister by Washington aangedring om nie die opsie van milit&ecirc;re optrede teen die Islamitiese Republiek uit te sluit nie.<\/p>\n<p> Ahmadinejad verwerp egter die aantygings.<\/p>\n<p> &ldquo;Ons het &#39;n goddelike uitkyk op tegnologie, anders as die oorheersende w&ecirc;reldmagte wat Sataniese visies het,&rdquo; s&ecirc; hy.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/miomare-yachting.com\">\u044f\u0445\u0442\u0438\u043d\u0433<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/podrobnosti.ua\/2017855-prokuror-harkova-uvolilsja-po-sobstvennomu-zhelaniju.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Westerse magte worstel om Iran se kernambisie hok te slaan en s&ecirc; hulle is &ldquo;intens besorg&rdquo; oor die Islamitiese Republiek se tegnologiese sprong met die lansering van hulle eerste binnelandsgeboude satelliet in &#39;n wentelbaan in. Die tegnologie om satelliete te lanseer is &ldquo;uiters soortgelyk aan ballistiese (missiel)-vermo&euml;,&rdquo; s&ecirc; &#39;n segsman vir die Franse buitelandse ministerie, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4111\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Westerse magte stres oor Iran se satelliettegnologie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,3978],"class_list":["post-4111","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-westerse-magte-stres-oor-iran-se-satelliettegnologie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4111","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4111"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4111\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4111"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4111"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4111"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}