{"id":41107,"date":"2016-10-05T08:35:09","date_gmt":"2016-10-05T06:35:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41107"},"modified":"2016-10-05T08:35:25","modified_gmt":"2016-10-05T06:35:25","slug":"krisis-op-kampusse-word-deur-da-eff-aangemoedig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41107","title":{"rendered":"Krisis op kampusse word deur DA, EFF aangemoedig"},"content":{"rendered":"<p>Die krisis in ho\u00ebr onderwys word kennelik deur die opposisie aangemoedig om van president Zuma ontslae te raak. Maar die DA en EFF is besig om die meerderheid studente se wense daarmee ook te verontagsaam en in gevaar te stel.<\/p>\n<p>Die nasionale voorsitter van die EFF, Dali Mpofu is nou betrokke by die betogings vir gratis onderwys. Hy het aangevoer dat hy op die kampus van Witwatersrand optree as &#8220;besorgde ouer&#8221; en nie as politikus nie. <\/p>\n<p>Maar Mpofu het nogtans in &#8216;n politieke hoedanigheid &#8216;n beroep op belanghebbers gedoen om die betogers te ondersteun. Hy het selfs die polisie se teenwoordigheid op die kampusse gekritiseer.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr is berig dat Mpofu die Beset Luthuli-huis beweging befonds het. Hy het glo vyf miljoen rand uit Amerika ontvang en dit gebruik het om die anti-Zuma betogers te steun. <\/p>\n<p>Hulle eis dat die president asook die nasionale uitvoerende komitee van die ANC bedank.<\/p>\n<p>Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, meen ook &#8220;alle rolspelers&#8221;, wat oproeriges insluit, moet aan gesprek deelneem. Maar di\u00e9 houding beteken dat die betogers se sogenaamde griewe ernstig opgeneem moet word, terwyl dit slegs die mening van &#8216;n klein minderheid verteenwoordig.<\/p>\n<p>Net soos die vise-kansellier van die Universiteit van Kaapstad, Max Price, meen Madonsela die krisis is die regering se skuld, terwyl dit duidelik is dat hulle skerm vir die belhamels se &#8220;regte&#8221;.<\/p>\n<p>Die president van die App\u00e8lhof in Bloemfontein, regter Lex Mpati, het intussen ook sy stem gevoeg by die opposisie oor die gewelddadige betogings by universiteite. <\/p>\n<p>Die DA ges\u00ea het die ANC-regering het sy plig versuim om &#8216;n buitengewone vergadering oor die krisis te bel\u00ea sodat dit in die Parlement bespreek kon word, maar nog geen leierskap getoon om die ontwrigting en geweld te veroordeel nie.<\/p>\n<p>Die polisie het moes Dinsdag rubberkoe\u00ebls gebruik om die betogende studente by Wits uiteen te jaag. Twee polisiebeamptes en &#8216;n dosent is beseer. <\/p>\n<p>Vyf studente is in hegtenis geneem. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Kgomotso Phahlane het die media na die geweld toegespreek, en s\u00ea die vernietiging van eiendom kan nie toegelaat word nie.<\/p>\n<p>Klaarblyklik stem die DA en EFF nie daarmee saam nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die krisis in ho\u00ebr onderwys word kennelik deur die opposisie aangemoedig om van president Zuma ontslae te raak. Maar die DA en EFF is besig om die meerderheid studente se wense daarmee ook te verontagsaam en in gevaar te stel. Die nasionale voorsitter van die EFF, Dali Mpofu is nou betrokke by die betogings vir [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":10336,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,5531,7599,10876,13525,19288,5810],"class_list":["post-41107","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-brandstigting","tag-da","tag-eff","tag-kampusse","tag-klasgelde","tag-krisis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41107","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41107"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41107\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10336"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41107"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41107"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41107"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}