{"id":41099,"date":"2016-10-05T07:19:06","date_gmt":"2016-10-05T05:19:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41099"},"modified":"2016-10-05T07:19:06","modified_gmt":"2016-10-05T05:19:06","slug":"groot-humanitere-toestand-na-orkaan-haiti-tref","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41099","title":{"rendered":"&#8216;Groot humanit\u00eare toestand&#8217; na orkaan Ha\u00efti tref"},"content":{"rendered":"<p>Die orkaan Matthew het groot skade aan Jamaika en Ha\u00efti Maandag aangerig. Swaar re\u00ebn het die eilande deurdrenk, strate in riviere omskep en baie mense na noodskuilings laat vlug. <\/p>\n<p>Twee mense is reeds in Ha\u00efti dood wat die totale sterftes vanwe\u00eb die storm op vier te staan bring.<\/p>\n<p>Die suidelike deel van die eiland is tans afgesny nadat die brug na die hoofstad, Port-au-Prince, in duie gestort het.<\/p>\n<p>Die VN het ges\u00ea dat die land sal nou die &#8220;grootste humanit\u00eare toestand&#8221; in die gesig staar sedert die groot aardbewing in 2010.<\/p>\n<p>Ten minste 10.000 mense het skuilings opgesoek en daar was verslae van oorvol hospitale en tekorte aan vars water, het Mourad Wahba, die spesiale verteenwoordiger van die VN vir Ha\u00efti, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Meer as 4 miljoen kinders kan blootgestel wees aan orkaanskade, volgens Unicef. Hulle het gewaarsku teen die verspreiding van siekte.<\/p>\n<p>Matthew is een van die kragtigste Atlantiese orkane in die onlangse geskiedenis.<\/p>\n<p>Matthew gaan gepaard met winde van tot 230 kilometer per uur. Die oog van die orkaan sou na verwagting Dinsdag net oos van Jamaika en naby of oor die suidwestelike punt van Ha\u00efti beweeg het voordat dit na die ooste van Kuba trek.<\/p>\n<p>Die Clinton-veldtog raak toenemend senuagtig dat &#8216;n gebrek aan entoesiasme in die swart gemeenskap van die deelstaat Florida hulle die staat kan kos na die orkaan. <\/p>\n<p>Groeiende skeptisisme teenoor die Demokratiese presidensi\u00eble kandidaat binne Ha\u00eftiaans-Amerikaanse gemeenskap dreig om die probleem te vererger.<\/p>\n<p>Onder Ha\u00eftiane het Clinton het ten minste twee struikelblokke om te oorkom: die korrupsie van die Clinton Foundation n\u00e1 &#8216;n verwoestende aardbewing daar in 2010, volgens onderhoude met gemeenskapsleiers. <\/p>\n<p>Die tweede probleem vir Clinton, is dat die Obama-administrasie verlede maand skielik &#8216;n sesjaar-pouse op deportasies na Ha\u00efti gelig het. Die pouse was in die nasleep van die aardbewing in 2010 in werking gestel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die orkaan Matthew het groot skade aan Jamaika en Ha\u00efti Maandag aangerig. Swaar re\u00ebn het die eilande deurdrenk, strate in riviere omskep en baie mense na noodskuilings laat vlug. Twee mense is reeds in Ha\u00efti dood wat die totale sterftes vanwe\u00eb die storm op vier te staan bring. Die suidelike deel van die eiland is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41099\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Groot humanit\u00eare toestand&#8217; na orkaan Ha\u00efti tref&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41100,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23294,5829,23304,2300,23293,22990,5505],"class_list":["post-41099","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-clinton-foundation","tag-hillary-clinton","tag-humanitere-hulp","tag-korrupsie","tag-orkaan-matthew","tag-unicef","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41099","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41099"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41099\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41100"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41099"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41099"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41099"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}