{"id":4108,"date":"2009-02-03T03:42:57","date_gmt":"2009-02-03T03:42:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4108"},"modified":"2009-02-03T03:42:57","modified_gmt":"2009-02-03T03:42:57","slug":"cholera-in-krugerwildtuin-geen-gevaar-vir-toeriste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4108","title":{"rendered":"Cholera in Krugerwildtuin &#8216;geen gevaar vir toeriste&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die riviere in die Nasionale Kruger Wildtuin se riviere wat met cholera besmet is, hou geen gevaar in vir toeriste en personeel nie, het Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SAN Parke) Maandag ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Dr. David Mabunda, die hoof uitvoerende beampte van SAN Parke het ges&ecirc; daar is geen gevaar dat cholera gekry kan word deur drinkwater in die park nie, ten spyte daarvan dat riviere positief getoets het vir cholera.<\/p>\n<p> &quot;Ons kan met gerustheid s&ecirc; dat ons drinkwater veilig is van enige bakterie&euml; wat kan aanleiding gee tot cholera, aangesien die water goed behandel word voor dit die drinkwatersisteem bereik,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Mabunda se versekeringe kom nadat 8015 mense in Suid-Afrika behandel is vir cholera sedert November verlede jaar.<\/p>\n<p> Omtrent 50 mense is dood as gevolg van die wateroordraagbare siekte regoor Suid-Afrika.<\/p>\n<p> Riviere wat vloei deur die park wat positief getoets het vir cholera sluit in die Krokodil-, Olifants-, Shingwedzi- en die Luvuvhurivier.<\/p>\n<p> &quot;Selfs al het die riviere positief getoets, hou dit geen gevaar in vir mense nie, aangesien die enigste manier wat mens besmet kan raak direkte kontak met die water moet behels.&quot;<\/p>\n<p> &quot;Siende dat mens nie mag swem in enige van die park se riviere nie, is die risiko vir besmetting baie laag,&quot; het Mabunda ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Tot dusver is geen cholera gevalle in die park aangemeld nie.<\/p>\n<p> Die park se veeartse en wetenskaplikes het ook Maandag bevestig dat daar geen risiko is vir diere, insluitend waterdiere nie, aangesien die tipe cholera net mense affekteer.<\/p>\n<p> Mabunda het ges&ecirc; nog toetse sal oor twee weke gedoen word op die geaffekteerde riviere.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/13.10.2017\/prokuratura_utverdila_obvinenie_harkovskomu_zastroyschiku\/\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die riviere in die Nasionale Kruger Wildtuin se riviere wat met cholera besmet is, hou geen gevaar in vir toeriste en personeel nie, het Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SAN Parke) Maandag ges&ecirc;. Dr. David Mabunda, die hoof uitvoerende beampte van SAN Parke het ges&ecirc; daar is geen gevaar dat cholera gekry kan word deur drinkwater in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4108\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cholera in Krugerwildtuin &#8216;geen gevaar vir toeriste&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3975,21089,21108],"class_list":["post-4108","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-cholera-in-krugerwildtuin-geen-gevaar-vir-toeriste","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4108"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4108\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4108"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4108"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}