{"id":41051,"date":"2016-10-03T10:58:38","date_gmt":"2016-10-03T08:58:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41051"},"modified":"2016-10-03T10:59:28","modified_gmt":"2016-10-03T08:59:28","slug":"eff-bevelvoerder-moedig-studentebetogers-aan-om-te-sterf-as-martelare","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41051","title":{"rendered":"EFF-bevelvoerder moedig studentebetogers aan om te sterf as &#8216;martelare&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die EFF-bevelvoerder, Julius Malema het aan The Times ges\u00ea sy party steun die opstand van &#8216;n paar belhamels vir gratis ho\u00ebr onderwys ten volle.<\/p>\n<p>Die houtwerk-savant s\u00ea hoewel die sluiting van universiteite en die verlies van &#8216;n akademiese jaar &#8220;jammer&#8221; sal wees, &#8220;is daar &#8216;n prys wat betaal moet word in &#8216;n rewolusie. Daar moet &#8216;n stryd wees. Dit is &#8216;n geregverdigde stryd&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het voorgegee dat hy spyt is oor die afbrand van instellings van ho\u00ebr onderwys, skole, en veral biblioteke, maar dit as beslis nodig vir die opstand voorgehou.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea studente is &#8220;gemartel&#8221; en in hegtenis geneem omdat hulle gratis onderwys eis. Hy het nie na kriminele optrede, waaronder ook talle voorbeelde van brandstigting deur die oproeriges verwys nie.<\/p>\n<p>Malema het eerder swart studente aangemoedig om te sterf sodat hulle &#8220;martelare&#8221; kan word.<\/p>\n<p>&#8220;Dis &#8216;n goeie ding om te sterf. Moenie bang wees om op die veld te sterf terwyl jy veg vir &#8216;n goeie ding nie. Jy sal as &#8216;n martelaar sterf.&#8221;<\/p>\n<p>Wits woordvoerder Shirona Patel het ges\u00ea personeel sal terugkeer na die werk vandag. Sy het ges\u00ea die teenwoordigheid van sekuriteit sal geleidelik verminder word indien daar geen ontwrigting, geweld, vernietiging van eiendom of inbreuk op die regte van ander is nie.<\/p>\n<p>Maar dit lyk nie asof dit gou gaan gebeur nie.<\/p>\n<p>By &#8216;n vergadering in die Solomon Mahlangu Hall Sondag by Wits, is voorgestel dat betogende studente &#8220;vuur met vuur&#8221; beveg en vuurwapens dra.<\/p>\n<p>Soos wat die geleentheidsvenster vir die hervatting van die lesings by universiteite regoor die land begin toegaan, beplan die swart oproeriges &#8220;guerrilla-styl&#8221; taktieke om lesings te ontwrig hierdie week.<\/p>\n<p>&#8220;Ons kan AK47&#8217;s kry. Diegene wat bande het [met misdadigers] kan help. Selfs al is dit net messe. Ons moet terugveg teen die stelsel met geweld,&#8221; het &#8216;n student by die vergadering ges\u00ea.<\/p>\n<p>Oproeriges het by die vergadering besluit om klein, mobiele groepe te vorm om &#8220;spesifieke akademiese senuweepunte&#8221; te ontwrig en te verseker dat die Universiteit heeltemal sluit.<\/p>\n<p>Hulle het ges\u00ea dit is maklik vir die polisie en sekuriteitswagte om groot groepe te pak, maar dat klein groepies probleme vir die sekuriteitspersoneel sal skep.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die EFF-bevelvoerder, Julius Malema het aan The Times ges\u00ea sy party steun die opstand van &#8216;n paar belhamels vir gratis ho\u00ebr onderwys ten volle. Die houtwerk-savant s\u00ea hoewel die sluiting van universiteite en die verlies van &#8216;n akademiese jaar &#8220;jammer&#8221; sal wees, &#8220;is daar &#8216;n prys wat betaal moet word in &#8216;n rewolusie. Daar moet &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41051\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF-bevelvoerder moedig studentebetogers aan om te sterf as &#8216;martelare&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37590,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23296,5531,10876,21577,23297,6685,18058,7318,4917],"class_list":["post-41051","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ak47","tag-brandstigting","tag-eff","tag-gratis-onderwys","tag-guerilla-optrede","tag-julius-malema","tag-martelare","tag-studente-protes","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41051","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41051"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41051\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37590"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41051"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41051"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41051"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}