{"id":41048,"date":"2016-10-03T06:48:59","date_gmt":"2016-10-03T04:48:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41048"},"modified":"2016-10-03T09:07:24","modified_gmt":"2016-10-03T07:07:24","slug":"onrus-teister-ethiopie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41048","title":{"rendered":"Onrus teister Ethiopi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in streek Oromiya in Ethiopi\u00eb het traangas en waarskuwingskote Sondag geskiet om anti-regeringsbetogers uiteen te jaag.<\/p>\n<p>&#8216;n Stormloop wat daarna gevolg het, het volgens die opposisieparty ten minste 50 mense gedood.<\/p>\n<p>Die regering het nie &#8216;n presiese aanduiding van die dodetal gegee waar chaotiese tonele tydens &#8216;n jaarlikse fees afgespeel het nie.<\/p>\n<p>Bywoners het vroe\u00ebr gedreunsing, slagspreuke teen die regering geskree en &#8216;n vlag &#8216;n rebellegroep rondgeswaai. <\/p>\n<p>Volgens amptelike syfers, is Moslems ongeveer 30 persent van die bevolking van Ethiopi\u00eb.<\/p>\n<p>Die protesbeweging het begin nadat die regering daarop aangedring dat die Hoogste Raad van Islamitiese sake lede van &#8216;n Islamitiese sekte bekend as al Ahbash aanvaar.<\/p>\n<p>Hulle verwerp die leringe wat sekte aan die Moslem-gemeenskap wil opl\u00ea. Die regering het ook glo probeer om die bedrywighede van die Awalia-moskee in Addis Abeba te be\u00efnvloed.<\/p>\n<p>Leslie Lefkow, adjunk-Afrika direkteur van die globalistiese Human Rights Watch het ges\u00ea: &#8220;Die regering se behandeling van hierdie Moslemleiers dra die kenmerke van &#8216;n polities gemotiveerde vervolging.&#8221;<\/p>\n<p>Sporadiese protes in Oromiya het oor die laaste twee jaar voorgekom, en sedert die einde van 2015, het talle betogers omgekom in die botsings met die polisie.<\/p>\n<p>Hierdie ontwikkelinge bring spanning in die land waar die regering met uitstekende ekonomiese groeikoerse spog, maar kritiek van teenstanders en aktiviste moet verduur dat politieke vryheid &#8220;vertrap&#8221; word.<\/p>\n<p>Duisende mense was bymekaar vir die jaarlikse Irreecha-fees in die dorp van Bishoftu, sowat 40 km suid van die hoofstad Addis Abeba.<\/p>\n<p>Sommige betogers het die rooi, groen en geel vlag van die <em>Oromo Liberation Front<\/em> rondgeswaai, &#8216;n rebellegroep wat as &#8216;n  terroriste-organisasie deur die regering beskou word, het getuies ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die VSA en die EU het intussen ges\u00ea dat opposisielede wat in die omgewing van Ethiopiese ambassades in hul lande oortree, sal aangekla word. <\/p>\n<p>Soedan het intussen verklaar dat &#8216;n groep Afrika-leiers sal deelneem aan &#8216;n nasionale dialoog op 10 Oktober in Soedan se hoofstad Khartoem.<\/p>\n<p>Die leiers sluit die presidente van Egipte, Tsjad, Mauritani\u00eb en Uganda, sowel as die premier van Ethiopi\u00eb en die sekretaris-generaal van die Arabiese Liga in, het Soedan se minister van buitelandse sake Ibrahim Ghandour aan verslaggewers ges\u00ea.<\/p>\n<p>In Januarie 2014, het die Soedanese president Omar al-Bashir &#8216;n inisiatief van stapel gestuur om die opposisiepartye en die gewapende groepe tot &#8216;n nasionale dialoog te roep om krisisse in die land te be\u00ebindig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in streek Oromiya in Ethiopi\u00eb het traangas en waarskuwingskote Sondag geskiet om anti-regeringsbetogers uiteen te jaag. &#8216;n Stormloop wat daarna gevolg het, het volgens die opposisieparty ten minste 50 mense gedood. Die regering het nie &#8216;n presiese aanduiding van die dodetal gegee waar chaotiese tonele tydens &#8216;n jaarlikse fees afgespeel het nie. Bywoners &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41048\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onrus teister Ethiopi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41049,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,13478,5208,5808,23295,2260],"class_list":["post-41048","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-ethiopie","tag-human-rights-watch","tag-opstand","tag-oromiya","tag-soedan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41048","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41048"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41048\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41049"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41048"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41048"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41048"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}