{"id":41042,"date":"2016-10-03T07:57:58","date_gmt":"2016-10-03T05:57:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41042"},"modified":"2016-10-03T07:57:58","modified_gmt":"2016-10-03T05:57:58","slug":"anc-studente-oproer-deur-anti-regeringsagente-gedryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41042","title":{"rendered":"ANC: Studente-oproer deur anti-regeringsagente gedryf"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC is oortuig daarvan dat die geweld op kampusse deur &#8220;agente wat die regime wil omverwerp&#8221; gedryf word.<\/p>\n<p>Direkteur-generaals van veiligheidsdepartemente, ministers, gemeenskapspolisielede en regeringslui gemoeid met ho\u00ebr onderwys het Vrydag by OR Tambo-lughawe byeengekom (foto) om die huidige krisis te bespreek.<\/p>\n<p>Honderde miljoene rande se skade is reeds aan infrastruktuur aangerig deur swart oproeriges wat gratis onderwys, verblyf en voedsel eis.<\/p>\n<p>Pres. Jacob Zuma het intussen aan ministers ges\u00ea dit is noodsaaklik dat oproer sou gou moontlik onder beheer gebring moet word voordat die akademiese jaar heeltemal ongedaan gemaak word, het City Press berig.<\/p>\n<p>Indien dit nie gebeur nie, sal volgende jaar se program ook geraak word, het hy gewaarsku by &#8216;n vergadering van ministers. <\/p>\n<p>Toelating vir matrikulante sal hersien moet word as die huidige eerstejaars nie vanjaar hul eksamens kan skryf nie en die jaar moet herhaal weens die oproer.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisietaakmag is opdrag gegee om wette streng toe te pas en &#8220;die strafprosesstelsel moet meer voorbeelde skep van hoe die wet mense behandel wat hulself aan vandalisme, intimidasie en geweld skuldig maak&#8221;.<\/p>\n<p>&#8216;n Kommunikasiestrategie teen die huidige propaganda-oorlog op sosiale media, word ook in die vooruitsig gestel.<\/p>\n<p>Maar die betogers wat genooi is na di\u00e9 vergaderings het die verklarings wat orde in die vooruitsig stel, verwerp.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC is oortuig daarvan dat die geweld op kampusse deur &#8220;agente wat die regime wil omverwerp&#8221; gedryf word. Direkteur-generaals van veiligheidsdepartemente, ministers, gemeenskapspolisielede en regeringslui gemoeid met ho\u00ebr onderwys het Vrydag by OR Tambo-lughawe byeengekom (foto) om die huidige krisis te bespreek. Honderde miljoene rande se skade is reeds aan infrastruktuur aangerig deur swart &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41042\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC: Studente-oproer deur anti-regeringsagente gedryf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41043,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23291,227,5531,5488,19974,4917],"class_list":["post-41042","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-agente","tag-anc","tag-brandstigting","tag-oproer","tag-regime","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41042"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41042\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41043"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41042"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41042"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}