{"id":41023,"date":"2016-09-30T10:03:00","date_gmt":"2016-09-30T08:03:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41023"},"modified":"2016-09-30T10:45:19","modified_gmt":"2016-09-30T08:45:19","slug":"clinton-se-gunstelingleier-is-merkel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41023","title":{"rendered":"Clinton se gunstelingleier is&#8230; Merkel!"},"content":{"rendered":"<p>Hillary Clinton het anders as Gary Johnson, wel &#8216;n gunsteling w\u00eareldleier: Angela Merkel.<\/p>\n<p>Die Demokratiese presidensi\u00eble kandidaat het Donderdag oor Merkel, wat uiters ongewild is in Duitsland, gekoer.<\/p>\n<p>Johnson, die Libertariese kandidaat en selfverklaarde daggakop, kon onlangs nie &#8216;n enkele w\u00eareldleier opnoem nie. Voorheen het hy ook ges\u00ea hy het nog nooit van Aleppo gehoor nie.<\/p>\n<p>Johnson sal Clinton help om stemme te verdeel deur anti-establishment kiesers se stemme te trek wat aanvanklik vir Donald Trump sou stem. Om di\u00e9 rede probeer Clinton aan Johnson publisiteit gee.<\/p>\n<p>Anders as die meeste Duitsers, was Hillary vol lof vir die Duitse kanselier se &#8220;leierskap en stabiliteit&#8221; en &#8220;haar dapperheid in die aangesig van die vlugtelingkrisis&#8221;. <\/p>\n<p>Merkel het die krisis egter eiehandig geskep en poog nou om met Facebooksensuur die werklikheid van die kultuurbotsing tussen Duitsers en ongeskoolde Moslemmans weg te steek.<\/p>\n<p>Trump het voorheen vir Merkel gekritiseer en ges\u00ea die instroming van vlugtelinge na Duitsland onder haar toesig, is &#8216;n ramp.<\/p>\n<p>&#8220;Hillary Clinton sal Amerika se Angela Merkel wees, en ons het gesien hoeveel misdaad en hoeveel probleme sy veroorsaak het vir die Duitse volk,&#8221; het Trump in &#8216;n toespraak verlede maand in Charlotte, Noord-Carolina ges\u00ea nalv Hillary se voorgenome beleid om Amerikaanse grense oop te gooi.<\/p>\n<p>Intussen moes een van die skewe mediabronne waarop Clinton staatmaak, BuzzFeed, &#8216;n presidensi\u00eble peiling inderhaas afhaal omdat hulle agtergekom het die resultate pas hulle nie.<\/p>\n<p>Trump het 97% teenoor Hillary se 1% behaal in hul peiling. Die meeste ander peilings selfs op linkse webwerwe het Trump as die voorloper aangewys na die eerste debat. <\/p>\n<p>Die rede wat hulle aanvoer is dat die peiling &#8220;nie meer akkuraat die menings van regte mense weerspie\u00ebl nie&#8221;. &#8220;Regte mense&#8221; is klaarblyklik linkses.<\/p>\n<p>Trump het Woensdag die partydige moderator asook die opsetlike swak klankkwaliteit van sy intervensies uitgewys as nog goeie voorbeelde van hoe angsvallig die hoofstroommedia probeer om hom by te kom en skaamteloos optree as handlangers vir Clinton.<\/p>\n<p>Ten spyte daarvan het hy uitstekend gevaar en kalm gebly teen die bitsige Clinton en bevooroordeelde hoofstroommedia wat haar ondersteun. <\/p>\n<p>&#8220;Google se soekenjins onderdruk slegte nuus oor Hillary Clinton,&#8221; het Trump later opgemerk.<\/p>\n<p>&#8220;Deur in te tik &#8216;Hillary Clinton&#8217; in &#8216;n Google-soekfunksie kom &#8216;n mens nie af op enige van die belangrike kwessies wat met haar verband hou nie soos &#8216;e-pos&#8217; &#8216;skandale&#8217; &#8216;n &#8216;leuenaar&#8217; nie.&#8221; <\/p>\n<p>Ook nie &#8220;gesondheid&#8221; word aan Hillary so verbind nie.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p lang=\"en\" dir=\"ltr\">Who was that &quot;mystery man&quot; helping <a href=\"https:\/\/twitter.com\/HillaryClinton\">@hillaryclinton<\/a> at debate? REVEALED with <a href=\"https:\/\/twitter.com\/brithume\">@brithume<\/a> live 7pm ET <a href=\"https:\/\/t.co\/YtjTAcduXc\">https:\/\/t.co\/YtjTAcduXc<\/a><\/p>\n<p>&mdash; Ed Henry (@edhenry) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/edhenry\/status\/781592650331873284\">September 29, 2016<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Clinton het intussen alle wit Amerikaners as &#8220;rassiste&#8221; uitgekryt. <\/p>\n<p>Clinton se pogings om terug te slaan dat Trump se aanmerkings oor vroue kru is, het ook misluk nadat dit aan die lig gekom het dat Mej Heelal, Alicia Maciado, seks gehad het in die openbaar en &#8216;n kind het by een van die wreedste Meksikaanse dwelmbaronne, iets wat sy eers ontken het. <\/p>\n<p>Trump het na Maciado as &#8220;Miss Piggy&#8221; verwys.<\/p>\n<p>Hy het aan Clinton &#8216;n C+-simbool toegeken.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hillary Clinton het anders as Gary Johnson, wel &#8216;n gunsteling w\u00eareldleier: Angela Merkel. Die Demokratiese presidensi\u00eble kandidaat het Donderdag oor Merkel, wat uiters ongewild is in Duitsland, gekoer. Johnson, die Libertariese kandidaat en selfverklaarde daggakop, kon onlangs nie &#8216;n enkele w\u00eareldleier opnoem nie. Voorheen het hy ook ges\u00ea hy het nog nooit van Aleppo gehoor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41023\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Clinton se gunstelingleier is&#8230; Merkel!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41024,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5761,12998,5227,23288,5829,21360,16687],"class_list":["post-41023","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-angela-merkel","tag-donald-trump","tag-duitsland","tag-gary-johnson","tag-hillary-clinton","tag-immigrasiekrisis","tag-migrante"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41023","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41023"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41023\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41024"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41023"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41023"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41023"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}