{"id":4101,"date":"2009-02-03T00:11:26","date_gmt":"2009-02-03T00:11:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4101"},"modified":"2009-02-03T00:11:26","modified_gmt":"2009-02-03T00:11:26","slug":"israel-en-hamas-weer-aanmekaar-in-vergeldingsaanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4101","title":{"rendered":"Israel en Hamas weer aanmekaar in vergeldingsaanvalle"},"content":{"rendered":"<p>Maandag het Israel weer lugaanvalle uitgevoer terwyl Palestyne mortieraanvalle geloods het ten spyte van &#39;n skietstilstand in die Hamasbeheerde Gazastrook, maar Israel se minister van verdediging het ges&ecirc; &#39;n wyer offensief was nie in die pyplyn nie.<\/p>\n<p> In reaksie op Egipte se pogings om &#39;n langtermyn vredesverdrag in plek te kry het &#39;n Hamaswoordvoerder ges&ecirc; dat hulle bereid sal wees om vyandighede te staak vir &#39;n jaar of meer indien &#39;n ooreenkoms bereik kan word om Israel se blokkade oop die Gazastrook heeltemal te lig en grensposte te heropen.<\/p>\n<p> &#39;n Israelse vliegtuig het &#39;n motor in Rafah in suidelike Gaza aangeval, op die Egiptiese grens, waarin een militant dood is en drie ander gewond is. Mediese beamptes het hulle ge&iuml;dentifiseer as lede van die Popul&ecirc;re Weerstandkomitees.<\/p>\n<p> Die Israelse weermag het ges&ecirc; hulle teiken was &#39;n peloton wat twee mortiere in suidelike Israel in afgevuur het. &#39;n Polisiewoordvoerder het ges&ecirc; dat geen skade of besering ontstaan het uit die aanvalle nie.<\/p>\n<p> Sondag het Israeli vliegtuie &#39;n Hamas sekuriteitskompleks aangeval, asook smokkeltonnels onder die Gaza-Egipte grens.<\/p>\n<p> Daar was geen beserings aangemeld in die aanvalle nie, het die Israelse weermag ges&ecirc;. Die aanvalle het gevolg na omtrent &#39;n dosyn vuurpyle en mortiere Sondag in Israel in afgevuur is, wat twee Israelse soldate en &#39;n burgerlike gewond het.<\/p>\n<p> Eerste minister Ehud Olmert het Sondag ges&ecirc; dat buitensporige milit&ecirc;re reaksie sal plaasvind teen die aanhoudende vuurpylsalvo&#39;s wat Palestynse militante beskryf het as vergelding vir nuwe Israeli aanvalle.<\/p>\n<p> Die minister van verdediging het wel ges&ecirc; Israel sal stop net duskant &#39;n volskaalse oorlog.<\/p>\n<p> Met Amerikaanse steun werk Egipte om &#39;n langtermyn vredesooreenkoms in plek te kry wat Hamas se wapensmokkelary na Gaza sal stopsit en ook kan lei tot &#39;n heropening van die grensposte, wat een van Hamas se vereistes is.<\/p>\n<p> &quot;Hamas is gereed om die Palestynse owerheid by die grensposte te aanvaar, insluitend die Rafah-kruising, maar het ges&ecirc; dit sal &#39;n kosmetiese teenwoordigheid wees,&quot; het &#39;n senior EU diplomaat ges&ecirc;. &quot;Die vraag is of Israel dit sal aanvaar. Ek sien nie dat dit in die praktyk kan werk nie.&quot;<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0434\u0438\u0437\u0430\u0439\u043d \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pep.org.ua\/uk\/person\/23993\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Maandag het Israel weer lugaanvalle uitgevoer terwyl Palestyne mortieraanvalle geloods het ten spyte van &#39;n skietstilstand in die Hamasbeheerde Gazastrook, maar Israel se minister van verdediging het ges&ecirc; &#39;n wyer offensief was nie in die pyplyn nie. In reaksie op Egipte se pogings om &#39;n langtermyn vredesverdrag in plek te kry het &#39;n Hamaswoordvoerder ges&ecirc; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4101\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel en Hamas weer aanmekaar in vergeldingsaanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,3968,21089],"class_list":["post-4101","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-israel-en-hamas-weer-aanmekaar-in-vergeldingsaanvalle","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4101","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4101"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4101\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4101"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4101"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4101"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}